Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 441

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 97

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Kruger Park Lodge Unit No. 441
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gerrie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B

Rustigheid met alles wat jy nodig het.

Die eenheid se ligging is perfek en dit is toegerus met alles wat mens nodig het. Daaglikse skoonmaak dienste is flink en effektief en die park se fasiliteite beid alles wat 'n gesin nodig het. Probeer gerus die restaurant op die perseel - hulle kos is fantasties.

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabanguweg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb9df9b04d5629b7a3882d8470d937d68953ccac5134855a3a5621ccb625f6d18f7c25da162f52cd6c9b3f5ad3dcb3629106?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.0412462 31.136129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang