Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Ranch

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jennifer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Tot volgende keer. Kan nie wag nie. Wat 'n lekker wegbreek in die bos. Dit was vreeslik lekker gewees en sal gerus weer daar gaan bly vir 'n naweek. Die eienaars het mens welkom laat voel. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker gewees. Clint is 'n great gasheer en ons het baie lekker geswem en die lodge geniet. Fantastiese kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome awesome awesome! Baie dankie aan die eienaar, hy was awesome en baie behulpsaam. Ons sal definitief weer van sy plekkie gebruik maak. Dit was 'n baie rustige plek om te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Heerlike wegbreek van alles en almal. Ons het die naweek geniet. Ons was basies die enigste groep daar en kon die naweek rustig deurbring. Dit is 'n ideale plekkie indien jy wil wegbreek ver van alles en almal.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Vriendelike mense, baie mooi plaas, baie goeie waarde vir jou geld. Ek en my vrou het 'n baie lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca A
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Serene, well maintained, friendly. I booked Kruger Ranch to camp with a large number of friends. The pricing was at an amazing rate with large and clean facilities. Clint was so amazingly kind and helpful throughout our stay and was always available. The campsites had taps and electricity as well as lights during the night. You are able to walk around a fairly large area and may spot some game. There were a herd of goats, 2 cows, a sheep, and 3 very friendly dogs that wandered around and visited us throughout our stay. We had an amazing time and all highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jared P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Incredible loved the holiday and the dogs were adorable. It was amazing. The host was extremely professional and helpful and gave us a large space to camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Regtig 'n pragtige, netjiese plekkie met beautiful eienaars. Ek en my man het regtig 'n rus kans nodig gehad, en Kruger Ranch sal ek vir almal aanbeveel. Baie netjies, vriendelike diens. Net lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Very relaxing and enjoyable stay. Friendly service from Clinton and his family. Enjoyed our walks on the farm and game viewing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 278 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Vlakfonteinweg, NV24, Magaliesburg, 1739, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8e04a465073511eb1ea16b2dfe19e0ed17728f448cfa36bdc5275655d6178487c425abe6d7350433288e6da0e4c6037ae87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Off Vlakfontein Road NV24 1739 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.951398056664 27.351189003921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang