Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Ranch

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Kruger Ranch
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jennifer L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L

Tot volgende keer. Kan nie wag nie.

Wat 'n lekker wegbreek in die bos. Dit was vreeslik lekker gewees en sal gerus weer daar gaan bly vir 'n naweek. Die eienaars het mens welkom laat voel. Dankie baie.

Jan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Baie lekker gewees.

Clint is 'n great gasheer en ons het baie lekker geswem en die lodge geniet. Fantastiese kombuis.

Ronel O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Awesome awesome awesome!

Baie dankie aan die eienaar, hy was awesome en baie behulpsaam. Ons sal definitief weer van sy plekkie gebruik maak. Dit was 'n baie rustige plek om te kon bly.

Neels V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Heerlike wegbreek van alles en almal.

Ons het die naweek geniet. Ons was basies die enigste groep daar en kon die naweek rustig deurbring. Dit is 'n ideale plekkie indien jy wil wegbreek ver van alles en almal.

Max T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Max T

Vriendelike mense, baie mooi plaas, baie goeie waarde vir jou geld.

Ek en my vrou het 'n baie lekker tyd gehad.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Bianca A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca A

Serene, well maintained, friendly.

I booked Kruger Ranch to camp with a large number of friends. The pricing was at an amazing rate with large and clean facilities. Clint was so amazingly kind and helpful throughout our stay and was always available. The campsites had taps and electricity as well as lights during the night. You are able to walk around a fairly large area and may spot some game. There were a herd of goats, 2 cows, a sheep, and 3 very friendly dogs that wandered around and visited us throughout our stay. We had an amazing time and all highly recommend staying here.

Jared P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared P

Incredible loved the holiday and the dogs were adorable.

It was amazing. The host was extremely professional and helpful and gave us a large space to camp.

Sonja W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W

Regtig 'n pragtige, netjiese plekkie met beautiful eienaars.

Ek en my man het regtig 'n rus kans nodig gehad, en Kruger Ranch sal ek vir almal aanbeveel. Baie netjies, vriendelike diens. Net lekker rustig.

Sean J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean J

Very relaxing and enjoyable stay.

Friendly service from Clinton and his family. Enjoyed our walks on the farm and game viewing.

Aldon F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldon F

Vrede vir die siel.

Die plek om net te wees en niks te doen nie.

Vanessa L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L

Wonderfully relaxing.

It would be great if the goats can be contained, although not aggressive, a goat is a goat. They are very inquisitive and naughty.

Kruger Ranch se terugvoer

Hi Vanessa,
Thank you so much for leaving a review. Nice easy setup. Invader trailers are solid and practical.
Goats will be goats. Our goats roam the farm to graise. Feeding them will attract them and guests should not feed them. However, we take note of your suggestion. Thank you for your support and hope to see you soon.

Kruger Ranch
Lettie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B

Baie rustig en lekker.

Die eienaar en sy eggenoot is baie gasvry en kuier lekker saam met die gaste.

Kruger Ranch se terugvoer

Hi, baie dankie. Dit was 'n eer om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Kruger Ranch
Leila M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leila M

If you want to meet hospitality in person, go to Kruger Ranch!

We were a family of first time campers with no experience whatsoever, and we would definitely do it again. The friendliness of the hosts is amazing. A visit in the morning at the camp site just to say hi guys did you sleep well, showed how well they cared about their guests. The camp site is clean and the ablution facilities had running water all day long. You could have a nice hot shower or bath any time of the day! One night during a stormy weather, they came to the rescue with a plan to stay dry. We were so sure we would leave in the morning because of the weather conditions. Surprisingly, no one wanted to leave, even the kids! We were back at it the following day, drying our clothes and blankets and fixing our tents! The groove went on! We were home away from home!

Kruger Ranch se terugvoer

Hi Lettie.
Thank you for your support. What an awesome family. Great experience. The kids learned a valuable lesson and the humbleness was so amazing.
See you soon.

Kruger Ranch
Heleen O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen O

'n Lekker, vinnige wegbreek.

Ons het Kruger Ranch besoek vir 'n vinnige wegbreekkamp. Dit is gerieflik naby Johannesburg en die grondpad soontoe was heel goed (ons het nie 'n 4x4 nie). Die mense is vriendelik en behulpsaam. Die wildsbokke wat elke middag gevoer word is ook 'n wonderlike belewenis. Ons gaan binnekort weer kom kuier.

Kruger Ranch se terugvoer

Hi, thank you for taking the time to leave a review. We are humbled to guests like you. See you soon.

Kruger Ranch
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 278 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Vlakfonteinweg, NV24, Magaliesburg, 1739, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8e04a465073511eb1ea16b2dfe19e0ed17728f448cfa36bdc5275655d6178487c425abe6d7350433288e6da0e4c6037ae87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Off Vlakfontein Road NV24 1739 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.951398056664 27.351189003921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang