Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger River Villas The Loft

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Kruger River Villas The Loft
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Sindy K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy K

"Spur-of-the-moment"-wegbreek.

Die plekkie is absoluut asemrowend mooi, stil en rustig, net wat jou siel nodig het. Ons sal definitief weer kom en dit definitief aanbeveel. Louise is vriendelik en gasvry en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die buitestort sit daai ekstra bietjie avontuur by. Elke liewe sent die moeite werd. Ons was mal daaroor!

Dieter B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B

Op ’n onvergeetlike naweek.

Ons het heerlik gekuier. Die solder was skoon, netjies en baie privaat. Dis elke sent die moeite werd gewees. Ons sal definitief weer terug gaan vir ’n wegbreek.

Elizna B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elizna B

Baie ontevrede. Belaglike prys betaal.

Ons kon nie eers 'n vuurtjie maak en vleisie braai. Foto's is misleidend. Prys is belaglik teen R1750 per nag en dan slaap jy bo op die eienaar se huis se garage. Mens is in die bos. Ons moes vir kombuis-benodighede vra by eienaar. Baie baie ontevrede.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1278, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c47a653ef764a2a9f4fc28bd12380858f26d6283dceb54e051f5ce00a02d55f0aadaae3144eeaab010b1cb292f31de42fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1278 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35616675059 31.768874504713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang