Kruger Shalati - The Train on the Bridge and Garden Suites
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse Treinwa-kamers
- Alle maaltye, tee, koffie, gaskoeldranke, huiswyn, plaaslike alkoholiese drankies en biere, 2 daaglikse wildritte in oop safari-voertuie, pendeldienste tussen Skukuza Lughawe en die lodge en WiFi.
- Bridge House Sunset-suite
- Alle maaltye, tee, koffie, gaskoeldranke, huiswyn, plaaslike alkoholiese drankies en biere, 2 daaglikse wildritte in oop safari-voertuie, pendeldienste tussen Skukuza Lughawe en die lodge en WiFi.
- Bridge House-gesinsuite
- Alle maaltye, tee, koffie, gaskoeldranke, huiswyn, plaaslike alkoholiese drankies en biere, 2 daaglikse wildritte in oop safari-voertuie, pendeldienste tussen Skukuza Lughawe en die lodge en WiFi.
- Bridge House Garden-suites
- Alle maaltye, tee, koffie, gaskoeldranke, huiswyn, plaaslike alkoholiese drankies en biere, 2 daaglikse wildritte in oop safari-voertuie, pendeldienste tussen Skukuza Lughawe en die lodge en WiFi.
Huisreëls
Tariewe sluit nie die volgende in nie:
Krugerwildtuin-toegangsfooie (bewaringsfooi)
Gemeenskapsheffing (1% van die verblyftarief)
Topgehaltedrankies
Telefoonoproepe
Aankopies by die kuriowinkel
Spa-behandelings (dié diens word van buite af ingewin)
Pendeldienste na en vanaf die lodge (buiten dié na/vanaf Skukuza Lughawe)
Lughawebelasting of landingsfooie waar van toepassing
Fooitjies vir die personeel
Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie in die Treinwa-kamers op die brug toegelaat nie. Kinders 6 jaar en ouer word egter in die Bridge House-kamers geakkommodeer. Geen kinders onder 6 jaar word toegelaat nie.
Enkelreisigers: 'n Ekstra 25% van die tarief vanaf die inklokdatum word vir gaste wat alleen in 'n kamer bly, gehef.
Privaat voertuie: Daar is 'n beperkte aantal privaat safari-voertuie wat gaste vooraf teen 'n ekstra koste vir hul hele verblyftydperk kan bespreek. Vir alle privaat gidse wat gaste op 'n safari of ander wildtuinaktiwiteit saamneem, moet hierdie privaat safari-voertuig vooruit bespreek word (onderhewig aan beskikbaarheid) en dit sal 'n ekstra daaglikse koste beloop wat nie by die verblyftarief ingesluit is nie.
Ry by die Krugerwildtuin se Phabeni- of Paul Kruger-hek in. Laat weet asb. met bevestiging van die bespreking watter hek julle sal gebruik.
Laat weet ook asb. met bevestiging van die bespreking of julle tot by Skukuza Lughawe gaan vlieg. Die wildbewaarders kan julle dan hier optel en dié diens is gratis.
Gaste moet let dat Kruger Shalati in 'n malaria-area geleë is. Gaste moet hulle dokters vooraf raadpleeg oor toepaslike anti-malaria-medikasie.
Besoekers ouer as 18 jaar moet 'n ID, paspoort of alternatiewe identifikasie, byvoorbeeld 'n bestuurslisensie wys voordat hulle die Krugerwildtuin kan binnegaan of verlaat.
'n Daaglikse standaard-bewaringsfooi van R368 vir buitelandse besoekers, R184 vir SADC-inwoners met 'n geldige paspoort en R92 vir Suid-Afrikaners word gehef as gaste die park wil binnegaan.
Let asb. op die hektye:
Toegangshektye:
Okt. tot Mrt.: 05:30
Apr. tot Sept.: 06:00
Kamphek-oopmaaktye:
Okt.: 05:30
Nov. tot Jan.: 04:30
Feb. tot Mrt.: 05:30
Apr. tot Sept.: 06:00
Kamphek-toemaaktye:
Aug. tot Okt.: 18:00
Nov. tot Feb.: 18:30
Mrt. tot Apr.: 18:00
Mei tot Jul.: 17:30
Daar is 'n grondpad-oprit van 10 m wat in 'n goeie toestand en geskik vir alle voertuie is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 64 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Selati-brug, Skukuza Ruskamp, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang