Krugerskop-Kloof Wilderness Camp
Beskrywing
Dié staanplek bied heerlike skadu en het slaapplek vir 10 gaste. Gaste maak gebruik van gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte met koue water en spoeltoilette. Gaste moet asb. hul eie tente en kamptoerusting saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring.
Daar is 'n winkel 4 km vanaf Krugerskop-Kloof Wilderness Camp wat ys en koeldrank verkoop. Gaste moet hul eie hout saambring.
Ons aanvaar net kontant en/of EFT-betalingsmetodes.
Krugerskop-Kloof Wilderness Camp kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 4x2-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.
Krugerskop-Kloof Wilderness Camp is ongeveer 300 meter binne die Baviaanskloof Park aan die oostelike ingang, en dus sal die 4x4- of 4x2-voertuig reël nie geld nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié staanplek bied heerlike skadu en het slaapplek vir 6 gaste en deel die gebruik van gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte met koue water en spoeltoilette. Gaste moet asb. hul eie tente en kamptoerusting saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring.
Daar is 'n winkel 4 km vanaf Krugerskop-Kloof Wilderness Camp wat ys en koeldrank verkoop. Gaste moet hul eie hout saambring.
Ons aanvaar net kontant en/of EFT-betalingsmetodes.
Krugerskop-Kloof Wilderness Camp kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 4x2-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.
Krugerskop-Kloof Wilderness Camp is ongeveer 300 meter binne die Baviaanskloof Park aan die oostelike ingang, en dus sal die 4x4- of 4x2-voertuig reël nie geld nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié staanplek bied heerlike skadu en het slaapplek vir 8 gaste en deel die gebruik van gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte met koue water en spoeltoilette.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring.
Daar is 'n winkel 4 km vanaf Krugerskop-Kloof Wilderness Camp wat ys en koeldrank verkoop. Gaste moet hul eie hout saambring.
Ons aanvaar net kontant en/of EFT-betalingsmetodes.
Krugerskop-Kloof Wilderness Camp kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 4x2-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.
Krugerskop-Kloof Wilderness Camp is ongeveer 300 meter binne die Baviaanskloof Park aan die oostelike ingang, en dus sal die 4x4- of 4x2-voertuig reël nie geld nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié staanplek bied heerlike skadu en het slaapplek vir 10 gaste en deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte met koue water en spoeltoilette. Gaste moet asb. hul eie tente en kamptoerusting saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Tariewe geld vir kamp en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring.
Daar is 'n winkel 4 km vanaf Krugerskop-Kloof Wilderness Camp wat ys en koeldrank verkoop. Gaste moet hul eie hout saambring.
Ons aanvaar net kontant en/of EFT-betalingsmetodes.
Krugerskop-Kloof Wilderness Camp kan met 'n sedanmotor bereik word, maar om die Baviaanskloof Natuurreservaat te besoek moet gaste 'n 4x4- of 4x2-voertuig met hoë grondvryhoogte besit.
Krugerskop-Kloof Wilderness Camp is ongeveer 300 meter binne die Baviaanskloof Park aan die oostelike ingang, en dus sal die 4x4- of 4x2-voertuig reël nie geld nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Krugerskop-Kloof Wilderness Camp, R332, Cambria, Baviaanskloof Oostelike Streek, 6335, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang