Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krugerskop-Kloof Wilderness Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Liesl V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Hoogs aan te beveel! Wat 'n ongelooflike kampterrein in die natuur en langs 'n riviertjie. Die geriewe is basies en daar is nie warm water nie, maar ons het dit geweet en was daarop voorbereid. Die toiletgeriewe is baie skoon en netjies. Elke staanplek het 'n kraan wat baie handig is. Die omgewing tussen al die bome met die water wat oor die klippe kabel, is onbeskryflik. Absoluut salig vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

ʼn Versteekte juweel en beloning aan die einde van ʼn harde dag se ry. Ons was beloon met van die mooiste kampe aan die einde van Baviaanskloof. Jy wens jy kon langer bly. Die mooiste mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonelle K
Kort verblyf
3.2
Mrt 2022

Net 'n staanplek. Pragtige omgewing. Hierdie is regtig wel net die staanplek en toilet. Bring a allesnders - hier is nie eens 'n asblik, toiletpapier, braairooster of warm water nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Karen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2021

Wonderlik in die natuur. Sal beslis weer kom. Baie dankie vir die waatlemoen! Wonderlik in die natuur. Sal beslis weer kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burgert V
1 nag
4.4
Des 2021

Net wat die siel gesoek het. Baie lekker kampeerterrein gewees, was gelukkig met bietjie reën, dat die watervalletjie darem geloop het, en ook die enigste kampeerder was. Stil met die geluide van voëls, bobbejane en water.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta M
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2021

Pragtige natuurskoon. Lekker privaat kampplek. Sleutel van hek was 'n groot soektog. Merk asb. kamp ook van die weste. Dankie ons het heerlik gekamp.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie V
Kort verblyf
5.0
Feb 2020

Very neat, lovely location and friendly owners. Will go again and recommend the place to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2020

Rustic campsite in a beautiful surrounding. Basic rustic campsite in a small valley in a beautiful, natural forest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2019

For the nature lover, roughing it a bit! Very nice and real camping! No glamping! Glad we booked here! Will do so again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2018

Basic bushcamp, monkeys a problem. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Arno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Krugerskop-Kloof Wilderness Camp, R332, Cambria, Baviaanskloof Oostelike Streek, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNTc4NDNiLTgyMGItNDYxZS05ZjBlLTA0MWZiZmZlOThiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R275 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Krugerskop-Kloof Wilderness Camp R332, Cambria 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 11:00 -33.66059869703 24.540648758411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang