Krugerskop-Kloof Wilderness Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Arno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Liesl V - Feb 2024
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel!
Dewald J - Des 2023
Algehele gradering
ʼn Versteekte juweel en beloning aan die einde van ʼn harde dag se ry.
Jonelle K - Mrt 2022
Algehele gradering
Net 'n staanplek.
Karen T - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlik in die natuur. Sal beslis weer kom. Baie dankie vir die waatlemoen!
Burgert V - Des 2021
Algehele gradering
Net wat die siel gesoek het.
Marieta M - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Gerrie V - Feb 2020
Algehele gradering
Very neat, lovely location and friendly owners.
Eric H - Nov 2020
Algehele gradering
Rustic campsite in a beautiful surrounding.
Albert S - Nov 2019
Algehele gradering
For the nature lover, roughing it a bit!
Herman M - Des 2018
Algehele gradering
Basic bushcamp, monkeys a problem.
Lizett B - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was rustig.
Krugerskop-Kloof Wilderness Camp se terugvoer
Beste Chantelle,
Krugerskop Kloof Boskamp is baie gewild by natuurliefhebbers en ons is trots om uiters basies en eko-vriendelik te wees. Om die mees basiese kampeerervaring in die Baviaanskloof te bied, is ons missie en al ons kampeerders is lief vir ons boskamp. Ons staproetes is geleë in die Baviaanskloof Natuur Reservaat en bewaring is ons hoogste prioriteit, maar ons is baie bly dat julle veiligheid onder ons aandag gebring het. Ons beloof om veiligheid op die staproetes te verbeter, waar ons mag en in staat is.
Vriendelike Groete,
Jaco Wagner
Katharina M - Des 2018
Algehele gradering
Not a very pleasant place.
Krugerskop-Kloof Wilderness Camp se terugvoer
Dear Katharina,
Krugerskop Kloof Bushcamp is generally for nature lovers and we are proud to be extremely basic and eco-friendly. Providing the most basic camping experience in the Baviaanskloof is our mission and all our campers love our bushcamp. The only light that Krugerskop Kloof has is the stars and moon at night, making it very peaceful and quiet and it will never be changed due to popular demand. We do humbly apologise that you did not enjoy it.
Kind Regards,
Jaco Wagner
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Krugerskop-Kloof Wilderness Camp, R332, Cambria, Baviaanskloof Oostelike Streek, 6335, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang