Krugerskop-Kloof Wilderness Camp
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Krugerskop-Kloof Wilderness Camp, R332, Cambria, Baviaanskloof Oostelike Streek, 6335, Oos-Kaap
- Vanaf R275 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Krugerskop-Kloof Wildernis Kamp is 'n eko-ontspannigsterrein en is enige natuurliefhebber se paradys. Geniet die rustige omgewing met ongelooflike voël- en dierelewe. Voëls soos die bekende Knysna Loerie en verruklike witkruisarend kan besigtig word.
Die ongerepte, natuurlike kampterrein is ideaal geleë in die Wildernis-area. Elke kampterrein het lekker skadu en skoon ablusiegeriewe met storte.
'n Rustige voetslaanroete volg die Krugerskop-Kloof Wilderness Camp-bergstroom onder 'n dig, bedekte area met geelhout, wildevy, vlierbome en melkhout.
Toegang tot die Baviaanskloof Park vanaf Krugerskop-Kloof is onderhewig aan 'n permit. Gaste word nie toegelaat om deur of in die park te reis sonder die nodige permit nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Arno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Krugerskop-Kloof Wilderness Camp, R332, Cambria, Baviaanskloof Oostelike Streek, 6335, Oos-Kaap
- Gaste dink Krugerskop-Kloof Wilderness Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Krugerskop-Kloof Wilderness Camp, R332, Cambria, Baviaanskloof Oostelike Streek, 6335, Oos-Kaap