Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ku Sungula Safari Lodge

Wildsplaas
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Rondawels
Vanaf
Vanaf R9 990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rondawels is alleenstaande en bied sodoende afgesonderde uitsigte oor die Bosveld en is ontwerp om koel te wees in die warm Afrika-bos. Dit is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed met 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, gaas vir insekte voor die vensters en 'n privaat stoep om op te ontspan.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie.

Huisreëls

Verblyf sluit drankies, toegangsfooie vir die hek, pendeldienste en doendinge uit.
'n Bewaringsfooi moet in kontant by die Balule Bewarea betaal word, dit is R70 per voertuig en R170 per persoon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinsrondawel
Vanaf
Vanaf R9 990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rondawels is alleenstaande en bied sodoende afgesonderde uitsigte oor die Bosveld en is ontwerp om koel te wees in die warm Afrika-bos. Dit is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed met 'n muskietnet, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, gaas vir insekte voor die vensters en 'n privaat stoep om op te ontspan.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie.

Huisreëls

Verblyf sluit drankies, toegangsfooie vir die hek, pendeldienste en doendinge uit.
'n Bewaringsfooi moet in kontant by die Balule Bewarea betaal word, dit is R70 per voertuig en R170 per persoon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R9 990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-weg 19, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08cd43b8fb1140e3c467d3c5e1488079b8cdc21c33641d3f73f18a6b620aaa8bee4ccf46280766b535ef7abb3f7d3e8edf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 990 per nag, vir 2 mense 19 Sable Road Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.198241 30.886876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang