Kubu & Kwena Lodge
Beskrywing
Hierdie lieflike kampterreine bied elk slaapplek aan 4 gaste. Elke kampplek het sy eie kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas en tweeplaatgasstoof toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Dit is verbode om in die kothuise te rook.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus selfsorgkothuis beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 2 gaste wat 'n kamer deel op die oewer van die water, tussen die bome. Die kombuis is langs die slaapkamer en dit is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n groot houtdek wat 'n uitsig bied oor die Zambezi-rivier en dit het sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dit is verbode om in die kothuise te rook.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is lieflik ruim en uniek versier. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-ned en 'n dubbelslaapbank wat dit ideaal maak vir 'n gesin van 4. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die houtdek lei na 'n sitarea buite met 'n vuurput. Hierdie dek bied 'n uitsig oor die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dit is verbode om in die kothuise te rook.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim tweeslaapkamerkothuis het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens wat slaapplek bied aan 6 gaste. Die 2 en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin en dit is stapafstand vanaf die oewer van die water. Dit bied 'n uitsig oor die Zambezi-rivier. Die kombuis is met 'n vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n groot, privaat dek met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dit is verbode om in die kothuise te rook.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is onder 'n groot jakkalsbessieboom. Die 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die 2 en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n paadjie waar gaste vanaf die houtdek na die klein deel van die kanaal kan loop. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, ysmasjien, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die groot houtdek bied 'n uitsig oor die Zambezi-rivier en dit het sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dit is verbode om in die kothuise te rook.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamer-kothuis het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin. Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim houtdek het sitplek buite en 'n braai-area wat 'n uitsig oor die rivier bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dit is verbode om in die kothuise te rook.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kothuis bied 'n pragtige uitsig oor die natuur, die rivier en die wildernis. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat dit ideaal maak vir 2 paartjies of 'n klein gesin. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kothuis is langs die restaurant wat net 'n paar meter weg is. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitarea buite en 'n braai-area wat via die privaat houtdek bereik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dit is verbode om in die kothuise te rook.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamer-kothuis is ideaal vir 2 paartjies of 'n gesin van 4. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die 2 en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis bied 'n uitsig oor die Zambezi-rivier en beskik oor sy eie tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dit is verbode om in die kothuise te rook.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is ruim en dit het 'n gerieflike uitleg en dit bied 'n asemrowende uitsig oor die rivier. Die kothuis het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die 2 badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, ysmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n groot houtdek met sitplek buite en 'n braai-area wat 'n uitsig oor die Zambezi-rivier bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dit is verbode om in die kothuise te rook.
Etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kubu and Kwena, Kalimbeza, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang