Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kubu Khaya

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 236

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 18 resensies vir Kubu Khaya
Netheid
3.9/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Nadine M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M

Really fantastic.

The stay was really great. Lovely place to go to with friends and family. We all had such a great time.

Kubu Khaya se terugvoer

You're welcome, Nadine.

Kubu Khaya
Hennie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly, die uitsig was asemrowend.

Kubu Khaya se terugvoer

Dis 'n plesier, Hennie. Bly julle het dit geniet en hoop julle kom kuier weer.

Kubu Khaya
Henk V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Baie mooi views van die stoep af en als was soos geadverteer!

Die inverter was great gewees om te help met loadshedding en kombuis was goed toegerus. Sal verseker terugkeer na Kubu Khaya toe!

Kubu Khaya se terugvoer

Dankie Henk. Ons hoop julle kom weer kuier as julle weer Mabalingwe toe kom.

Kubu Khaya
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Renaldo F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo F

Amazing uitsig oor die wonderlike bosveld.

Kubu Khaya was ongelooflik gewees, baie netjies en alles wat ons verwag het. Die onthaalarea, dek, braai-area en swembad is fantasties met al die uitsigte. Kamers is ruim en alles wat ons gebruik het werk.

Kubu Khaya se terugvoer

Dankie Renaldo. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het vir die naweek. Hoop julle kom kuier weer.

Kubu Khaya
Yda C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yda C

Heerlike plek met pragtige uitsig.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Kubu Kaya. Alles was netjies skoon en en met gerief ingerig! Pragtige uitsig oor die bos en die swembad was 'n bonus vir die kinders.

Kubu Khaya se terugvoer

Groot plesier Yda. Hoop julle kom kuier weer.

Kubu Khaya
Amanda S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Baie mooi, netjies en rustig.

Was baie lekker. Huis was baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Emsie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie H

Heerlike kuier.

Baie netjiese skoon verblyf. Was 'n heerlike naweek met heerlike stilte. Water was wel 'n klein probleem, maar dis redelik vinnig uitsorteer.

Kubu Khaya se terugvoer

Hoop julle kom kuier weer Emsie

Kubu Khaya
Sharne V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharne V

Ongelooflike uitsigte!

Die huis is oukei uitgerig. Die uitsigte en die omgewing is onsettend mooi.

Melissa B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Onvergeetbare naweek.

Die naweek het gereën, maar steeds was daar pooltafels en ander speletjies om te speel en veral omdat ons studente is het dit ons besig gehou. Die kuierarea buite was aangenaam ons kon buite sit al het dit gereën. Die kamers was mooi skoon toe ons daar aankom.

Kubu Khaya se terugvoer

Dis lekker om sulke terugvoer te ontvang, Melissa. Ons hoop julle kom kuier weer.

Kubu Khaya
Mariette P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mariette P

Baie netjies.

Die advertering was bedrieglik en meer foto's van die plek sou dit voorkom het. Baie goedere was of gebreek of buitewerking. Die 4de slaapkamer was nie deel van die binnekant van die huis nie, het meer soos 'n skoonmakerkamer/uithuis gelyk. Die 4de kamer was van geen gehalte as die ander kamers binne die huis nie, ek het myself doodgeskaam om 'n familielid daar te laat slaap.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elaine V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elaine V

Baie sleg, ek het nie in die plek gebly wat ek geboek het nie. Lynette het n dubble booking gemaak, geen kontrole by die hek wie moet waar in boek nie. Asook sy gee kodes vir persone wat nie bespreek het nie.

Ek moes met 'n baba vir 2 ure in koue staan om te wag dat Lynette vir ons 'n ander huis kry. Haar houding teenoor ons, swak. Daar is aan my gesê ek moet terug ry as daar nie 'n ander plek is nie.

Elmarie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Wat 'n lekker week met pragtige uitsig oor die veld met diere wat kom inklok elke aand.

Ons het so lekker gekuier met familie van USA, AUS, UK en RSA. Die huis is pragtig, die uitsig is stunning. Dit was so vreedsaam. Lekker gerus.

Kubu Khaya se terugvoer

Hi Elmarie.
Dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer as julle bos toe wil kom.

Kubu Khaya
Susan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Heerlike naweek.

Lekker kuierhuis. Baie lekker kuierarea.

Kubu Khaya se terugvoer

Dankie, Susan. Kom kuier gerus weer.

Kubu Khaya
Victor L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor L

Baie lekker huis en patio.

Sal weer na die huis toe kom.

Botshelo L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Botshelo L

Terrible accommodation facilities.

I won't lie, the place it beautiful but we were sold dreams regarding our accommodation. The accommodation wasn't to our expectations. The owner promised to refund us R1000 and we are still waiting for it. For the inconvenience, he offered us a free game drive. I am highly disappointed because as friends we had high expectations.

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lansg die R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cbb239f41d433355bc4e27bbcdb7c7b025cd20e2c0f7248737c45bdfe7679a27e0706f46872297aeaeedfbc4fb1e207eeea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10) 18 5 1 4 Off the R516 Cyferfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.771660194307 28.023081220788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang