Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kubu Khaya

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.6
Veiligheid
4.2
Nadine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Really fantastic. The stay was really great. Lovely place to go to with friends and family. We all had such a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kubu Khaya
You're welcome, Nadine.

Hennie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, die uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kubu Khaya
Dis 'n plesier, Hennie. Bly julle het dit geniet en hoop julle kom kuier weer.

Henk V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie mooi views van die stoep af en als was soos geadverteer! Die inverter was great gewees om te help met loadshedding en kombuis was goed toegerus. Sal verseker terugkeer na Kubu Khaya toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kubu Khaya
Dankie Henk. Ons hoop julle kom weer kuier as julle weer Mabalingwe toe kom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Feb 2023

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Jul 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renaldo F
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Amazing uitsig oor die wonderlike bosveld. Kubu Khaya was ongelooflik gewees, baie netjies en alles wat ons verwag het. Die onthaalarea, dek, braai-area en swembad is fantasties met al die uitsigte. Kamers is ruim en alles wat ons gebruik het werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kubu Khaya
Dankie Renaldo. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het vir die naweek. Hoop julle kom kuier weer.

Yda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Heerlike plek met pragtige uitsig. Ons het 'n heerlike tyd gehad by Kubu Kaya. Alles was netjies skoon en en met gerief ingerig! Pragtige uitsig oor die bos en die swembad was 'n bonus vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kubu Khaya
Groot plesier Yda. Hoop julle kom kuier weer.

Amanda S
Kort verblyf
4.6
Mei 2022

Baie mooi, netjies en rustig. Was baie lekker. Huis was baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emsie H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Heerlike kuier. Baie netjiese skoon verblyf. Was 'n heerlike naweek met heerlike stilte. Water was wel 'n klein probleem, maar dis redelik vinnig uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Kubu Khaya
Hoop julle kom kuier weer Emsie

Sharne V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2022

Ongelooflike uitsigte! Die huis is oukei uitgerig. Die uitsigte en die omgewing is onsettend mooi.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 236

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lansg die R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cbb239f41d433355bc4e27bbcdb7c7b025cd20e2c0f7248737c45bdfe7679a27e0706f46872297aeaeedfbc4fb1e207eeea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10) 18 5 1 4 Off the R516 Cyferfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.771660194307 28.023081220788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang