Kubu Khaya
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lansg die R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Kubu Khaya is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 10 gaste in die Cyferfonteinkamp van die bekende Mabalingwe Natuurreservaat sowat 12 km vanaf Bela-Bela.
Dié dubbelverdieping-lodge beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde kamer het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank of die etenstafel geniet. Daar is 'n kragomsetter wat tydens kragonderbrekings inskop.
Die sitarea lei na die hoofdek waar daar braaigeriewe en 'n swembadjie met 'n uitsig oor die reservaat is. Daar is ook 'n pooltafel.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste se voertuie. Die lodge het 'n aangewese selfry-wildkykvoertuig wat gaste kan huur teen 'n ekstra koste per dag.
Die oord spog met geriewe en aktiwiteite soos wildritte, wildkyk terwyl gaste perdry, koue en warm swembaddens en ’n buitespa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 245
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lansg die R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Kubu Khaya het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lansg die R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang