Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudus Crest Bush Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ahmed E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing, peaceful, worth it. It was an amazing experience. The house was clean, tidy and beautiful. It had everything you need for a family vacation. We had young kids and teenagers, so everyone was happy and relaxed. Pieter was a pleasure to deal with. He had the house ready with everything to make our stay convenient. The washer and dryer were a lifesaver with a family of six! Thank you for your amazing hospitality. I will definitely do it again and recommend it to everyone and my family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Kudus Crest sien ons beslis weer in die toekoms. Absolute ongelooflike huis met geen tekortkominge nie. Definitief waarde vir geld. Ons dierebesoekers was ons hoogtepunt. Amper nie eers nodig om in die park in te gaan nie. Alhoewel die apies 'n lastigheid was het ons hul nogsteeds geniet en kon ook nie wag om hul manewales te aanskou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Dis 'n pragtige plek. Defnitief waarde vir geld. Kudus Crest Bush Retreat is 'n baie goed toegeruste plek. Dis 'n droom vir iemand wat hou van kosmaak. Die solarkrag was 'n groot pluspunt tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons sal beslis weer daar boek. Dit was die 2de keer wat ons by Kudus Crest oorgeslaap het en soos die vorige keer, was dit absoluut fantasties! Ons sal volgende keer beslis langer bly. Alles wat jy nodig het is daar en die interaksie met die diere was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ongelooflik! Hierdie is die plek waar jy wil wees! Beautiful met alles wat jy nodig het. Pieter is 'n uitstekende gasheer. Hier het jy al die luxuries van jou eie huis met al die diere wat kom kennis maak terwyl jy nog uitpak. Jy kort niks nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kudus Crest Bush Retreat
Hi Liesel. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Baie groete.

Celeste H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Akkommodasie bied waarde vir geld en sal vir seker weer gebruik wil word. Heerlik saam met kinders uit die VK gekuier. Ideale, volledig toegeruste, skoon en bekostigbare selfsorgakkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tetyana W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Very pleasant stay. House is well equipped, has everything you need for a holiday including all appliances and solar power. The only nuance was a very creaky floor upstairs; every step can be heard at night and it wakes people up. This only applies if you have someone sleeping in the bedroom upstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-lynn V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Heerlike bosveld naweek! Ons het baie lekker gebly. Die huis is ruim en baie goed toegerus. Dit was heerlik so in die bosveld met die wild wat gereeld kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gerieflike kuier. Die eenheid het regtig aan die naam voldoen met pragtige kudus wat gereeld kom kuier. Dit was 'n wonderlike interaksie. Die eenheid het lugverkoeling en solar, so dit is regtig baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels K
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Uitstekende gesinsverblyf. Die huis is baie goed toegerus met verskeie diere wat saans en laatmiddag kom kuier. Kos in die vorm van pellets is voorsien vir die bokke wat ook deur die vlakvarke geniet is. Ons is egter deur die veldwagters by die ingang tot Marloth gewaarsku om eerder op die grond te gooi en nie die diere met die hand probeer voer nie. Pieter was deurentyd in kontak gewees en het seker gemaak dat alles reg was in die huis. Die lugversorgers was 'n noodsaaklikheid aangesien dit baie warm was tydens ons besoek. Dit het uitstekend gewerk. Ons kon ook die rugby op die slim TV geniet. Sal definitief Kudus Crest Bush Retreat aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kudus Crest Bush Retreat
Dankie Neels vir die uitstekende terugvoer. Ons gaste is ons nr1 prioriteit en ons poog om dit so gemaklik moontlik te maak. Die interaksie met die diere is iets besonders en ek is bly julle kon dit ervaar. Hoop om julle weer gou by Kudus Crest te verwelkom. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 252

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 3192, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5650e6bd5e9f6f169a28c7cc6785c31df6ba25b4939f2d8f3dac841f5f742602b4fe8f929931ac1ffd03ad7a13cbd4a8a718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 80 5 1 5 3192 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.337722 31.804514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang