Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuierbos Tent Bontebok

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kuierbos Tent Bontebok is naby die kusdorpie Gouritzmond, sowat 25 minute vanaf Mosselbaai, in die pragtige Tuinroete-area van Suid-Afrika geleë.

Die tentkamp bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaaparea beskik oor 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is gerieflik gemeubileer en toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Buite vind jy 'n braai en 'n buitestort met warm en koue water. Die plaas is tans die tuiste van 'n verskeidenheid bokspesies wat vanaf die patio en buitelugvermaakarea opgemerk kan word.

Gouritzmond het 'n winkeltjie vir basiese kruideniersware, asook 2 restaurante en 'n drankwinkel. Vars vangs van die dag is beskikbaar by die plaaslike visboer. Doendinge sluit swem, bergfietsry, voetslaan, visvang, stap, voëlkyk, wildkyk, walviskyk, of bloot ontspan voor die oop kaggel in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kusweg, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8428ad7be6d6dea7a334389ab729b2e708031a134bfdd55c4c0db84375b49660d10566099b49bebfc62bb15552aaa77420ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense Kus Road Gouritzmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367345039713 21.844955037143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang