Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwaaiwater Manor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaiwater-weg 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kwaaiwater Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis met 'n woonstel tussen Hermanus en Voëlklip. Die ligging bied toegang tot Voëlklip- en Langbaai-strande, restaurante en Hermanus-gholfklub.

Die smaakvol versierde huis bied slaapplek aan 6 gaste, asook 2 gaste in die woonstel. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 2 wasbakke. Hierdie kamer het 'n aparte toilet. Die kamer het ook sy eie sitarea asook 'n balkon vanwaar gaste in die son kan ontspan en die see-uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die lieflike huis bied see- en berguitsigte en is 'n vermaaklikheidsdroom met sy swembad, binnebraai, kroegarea en 10-sitplek eetkamertafel. Die kombuis in die huis is toegerus met 'n yskas, 'n oond, stoof, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en tuimeldroër en daar is 'n TV in die sitkamer, braaikamer en hoofslaapkamer. Hierdie verblyf het 'n batterystelsel tydens beurtkrag vir die ligte en die TV. Daar is 'n UPS vir Wi-Fi.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge in die area geniet, soos gholf, swem, walviskyk, wynproe, bergfietsry en voetslaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kwaaiwater-weg 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kwaaiwater Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaiwater-weg 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45efdcaa3a8f7f75ecc8b34f10490f3f1c655a5981309b2b7194a771511ed77bd78207c7bf24a86e1e944adffd14d83f4e47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 9 Kwaaiwater Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.407785129212 19.268800271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang