Kwaaiwater Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwaaiwater-weg 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kwaaiwater Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis met 'n woonstelletjie wat tussen Hermanus en Voëlklip geleë is. Die huis is naby Voëlklip en Langbaai se strande, restaurante en die Hermanus Gholfklub.
Die huis is smaakvol versier en het slaapplek vir 6 gaste in die huis en 2 gaste in die woonstelletjie. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en dubbelwasbak. Die toilet is apart. Die kamer het ook 'n sitarea en 'n balkon vanwaar gaste die uitsig oor die see kan geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die woonstelletjie het weer 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die huis bied 'n see- en 'n berg-uitsig en is 'n onthaler se droom met 'n swembad, binnebraai, kroegarea en etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die kombuis is met 'n yskas, oond, gasstoof, 'n mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus en daar is 'n TV in die sitkamer, braaikamer en hoofslaapkamer. Die eiendom het 'n batterystelsel wat die ligte en TV's tydens beurtkrag laat werk. Daar is ook 'n rugsteunkragstelsel vir WiFi.
Gaste kan verskeie aktiwiteite soos gholf, swem, walviskyk, wynproe, bergfietsry en voetslaan in die omgewing geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Elta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kwaaiwater-weg 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Kwaaiwater Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwaaiwater-weg 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang