Kwantu Private Game Reserve
Beskrywing
Elke gesinskamer het moderne geriewe met 2 dubbelbeddens, ‘n sitarea en ‘n aparte badkamer met ‘n bad en stort. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, elektroniese kluis en ‘n yskassie. Hoewel die verblyf in Kwantu is, is gaste gaste sowat 200 m van die hoofontvangsarea af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tarief sluit alles in
Huisreëls
Let asb. daarop dat Kwantu Private Game Reserve Halaal is en nie alkohol het nie.
Wanneer gaste meer as 1 nag bespreek, is middagete op die inklokdatum of uitklokdatum nie ingesluit nie.
Nagwildritte is teen R350 per persoon beskikbaar.
Let asb. daarop dat ekstras, soos die pendeldiens, nie by die tarief ingesluit is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke Pollards Inn-suite het ‘n balkon met ‘n uitsig oor Sidbury, ondervloerse verhitting, lugversorging, ‘n TV met verskeie kanale, elektroniese kluis, yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke suite het ook 2 dubbelbeddens en ‘n badkamer met ‘n stort. Elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die Pollards Inn Hotel-area bied ook ‘n 24 uur-sakesentrum met internet, troeteltuin, kruietuin, tennisbane, krieketveld en ‘n kuierkamer. Die hotel is ook geskik vir groepbesprekings en konferensies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet

Dié lodge is Kwantu se luukste verblyfopsie en bied 5 losstaande lodges. Dis ideaal vir paartjies. Elke chalet lei na ‘n privaat dek met ‘n uitsig oor die seekoei-dam. Elke chalet het ‘n en suite-badkamer met ‘n spa-bad. Elke chalet het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, elektroniese kluis, haardroër, yskassie en kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tarief sluit alles in
Huisreëls
Let asb. daarop dat Kwantu Private Game Reserve Halaal is en nie alkohol het nie.
Wanneer gaste meer as 1 nag bespreek, is middagete op die inklokdatum of uitklokdatum nie ingesluit nie.
Nagwildritte is teen R350 per persoon beskikbaar.
Let asb. daarop dat ekstras, soos die pendeldiens, nie by die tarief ingesluit is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Soortgelyk aan Pollards Inn is Lions View ook ideaal vir ‘n gesin of groep. Dis oorkant die roofdier-opvoeding- en rehabilitasiesentrum en elke kamer het ‘n kombuisie. Elke kamer het ook ‘n koninggrootte-bed en ‘n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het ‘n stort. Elke kamer het ook lugversorging, ‘n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, elektroniese kluis en ‘n yskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tarief sluit alles in
Huisreëls
Let asb. daarop dat Kwantu Private Game Reserve Halaal is en nie alkohol het nie.
Wanneer gaste meer as 1 nag bespreek, is middagete op die inklokdatum of uitklokdatum nie ingesluit nie.
Nagwildritte is teen R350 per persoon beskikbaar.
Let asb. daarop dat ekstras, soos die pendeldiens, nie by die tarief ingesluit is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 82 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danielstraat 1, Kwantu Private Game Reserve, Sidbury, 6130, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang