Kwantu Private Game Reserve
- Kapasiteit: 154 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danielstraat 1, Kwantu Private Game Reserve, Sidbury, 6130, Oos-Kaap
- Vanaf R10 109 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kwantu Private Game Reserve is in die Oos-Kaap se skaapboergemeenskap, Sidbury, geleë.
Dié wild-lodge bied verskeie verblyfopsies. Daar is 4 lodges, genaamd Pollard Inn, Elephant Ridge, Lions View Villa en Luxury Bush Lodge. Dié opsies is naby mekaar in die Kwantu Wildreservaat.
Die Luxury Bush Lodge bied 5 losstaande chalets met uitsigte oor die dam.
Kwantu Private Game Reserve se koel, oopplan-ontwerp bied ‘n lafenis teen die warm Afrika-son. Gaste kan die voëlsang geniet en die uitsig oor die Kwantu-vlakte bewonder, wat net hier en daar deur ‘n statige olifant of waggelende seekoei onderbreek word. Daar is ook tennisbane, krieketvelde, oopplan-eetareas en -sitareas, ‘n swembad en ‘n kuierarea.
Die wildreservaat bied daguitstappies waartydens gaste die Groot 5 en ‘n verskeidenheid wild, voëls en flora kan gewaar. Daar is ook trou- en konferensiegeriewe.
Let asb. daarop dat Kwantu Private Game Reserve Halaal is en geen alkohol het nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Shakir Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Danielstraat 1, Kwantu Private Game Reserve, Sidbury, 6130, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Greater Addo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 154 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danielstraat 1, Kwantu Private Game Reserve, Sidbury, 6130, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang