Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwikstertjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 191, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kwikstertjie is 'n pragtige vakansiehuis in die Sandbaai-distrik van Hermanus, naby Onrusstrand. Die huis bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir gesinne of groepe vriende wat vakansieverblyf soek. Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet wat tot 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is.

Daar is 'n aparte woonstel op die perseel met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die woonstel het sy eie kombuis en badkamer. Dit word teen 'n ekstra koste per nag verhuur. Die woonstel is slegs beskikbaar as addisionele slaapplek saam met die hoofhuis.

Die moderne kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en maak oop op die onderdakstoep. Die huis sluit 'n bioskoopkamer met gemaklike sitplek, 'n Nespresso-masjien, yskassie en springmieliesmasjien in.

Gaste kan 'n buitebraai-area met 'n pizza-oond, 'n jacuzzi en oorgenoeg buitesitplek geniet. Daar is 'n klein kruietuin waaruit gaste kan kies as dit ryp is. Gratis onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste. Hierdie eiendom word gedek deur sonpanele tydens beurtkrag en is naby Whale Coast Mall sowel as die Hemel- en Aarde-wynvallei geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Mrs Aidene V
Gesin met klein kinders
5.0
We loved the house, great place to stay. Stunning house with great amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Portia L
5.0
Beyond our expectations. Kwikstertjie is absolutely beautiful and very modern. It has everything you would need. Very neat, and the cin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Wilma B
Gesin met klein kinders
5.0
Beyond our expectations! Top quality. Great views. Luxury and comfort. Very cosy hot tub and movie room. Kid friendly. Kitchen is so we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Beyondché G
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Kwikstertjie is een besonderse huis, stylvol en modern. Die huis was baie skoon en is ten volle toegerus met elke luuksheid waaraan jy kan...
Sien meer
Mei 2023
Kelly D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing house with lovely outdoor spaces. We had a fantastic time at this awesome house. The kitchen is super well equipped and the lay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jan van Riebeeck-straat 191, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kwikstertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 191, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4443b90e16522a4ce1de3ef235a1b34719305d083815ae675d5250d321c6585393d1db7365781f5946388bd3ead6c0c38da5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 191 Jan van Riebeeck Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42364512903 19.191978041903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang