Kylemore 205
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 205 Kylemore, West Quay-weg, Marina Residential Estate, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R5 999 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kylemore 205 is op 'n residensiële marienelandgoed wat omhein is en toegangsbeheer by die hekke het. Dit is in die V&A Waterfront en spog met 'n uitsig oor die waterfront, middestad en op Tafelberg as agtergrond.
Die woonstel op die tweede verdieping, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens. Die eerste badkamer is en suite en het 'n stort en 'n bad. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort.Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n platskerm-TV met DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gratis WiFi word voorsien. Die woonstel het warm en koue lugversorging.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels. Die balkon het 'n uitsig oor die kanaal en die One&Only Hotel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Blaine Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 205 Kylemore, West Quay-weg, Marina Residential Estate, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Kylemore 205 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 205 Kylemore, West Quay-weg, Marina Residential Estate, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang