Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Berg Homestead

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Bruintjiesrivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 994 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

La Berg Homestead is 'n bekoorlike perdeplaas aan die voet van die Langeberge. Dit is naby Swellendam en Bonnievale en bied 'n wegbreek naby trekpleisters en aktiwiteite.

Hierdie ruim plaashuis bied slaapplek aan 4 volwassenes, 2 kinders en 'n baba. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers en elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n gesinskamer vir kinders met 2 kinderbeddens en 1 bababedjie. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank toegerus. Dit lei na die oopplan-leefarea net 'n eetarea, ingeboude kroeg en rusbanke. Daar is ook 'n TV en ingeboude braai-area.

Die huis lei na 'n stoep met sitplek en 'n boma. Gaste kan wynproe, voetslaan, bergfietsry en voëlkyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • R60, Bruintjiesrivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 994
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 994
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Bruintjiesrivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31abfb199cb2c9bbf3231ea72c6105e010bfbb17a5ab0c3a9c17f1f518888b96c0908182ff2257264f49d5dc3ca5ba180d49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 994 per nag, vir 10 mense R60 Bruintjiesrivier 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.981195900095 20.264503122731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang