Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Bianca

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Bianca 5, Baviaanskloof, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Bianca is 'n helder en ruim huis in 'n veilige kompleks in Houtbaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus.

Gaste het toegang tot die swembad. Die verblyf is naby die strand, winkels en restaurante. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • La Bianca 5, Baviaanskloof, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Bianca 5, Baviaanskloof, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3c712904ad6bb2afa5c407cc18916acbc87055213ca999ad128c2a354539f1d2132d199ccad1625a0475bea84fd1badc344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 5 La Bianca Baviaanskloof, Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -34.044242110028 18.361297320238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang