La Clé Village
Beskrywing
Elkeen van hierdie kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Elke kamer bied ook 'n gerieflike rusplek om na terug te keer, na gaste Franschhoek se dorp te voet verken het of die fynproewerskos en wyne van die vallei geproe het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Spitsseisoen: 20 Desember tot 10 Januarie: 15% vakansieheffing geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie kamers het direkte toegang tot die pragtige tuine van La Clé des Montagne. Daar is in elke kamer 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Spitsseisoen: 20 Desember tot 10 Januarie: 15% vakansieheffing geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie kamers het 'n hoë plafon en is vir 'n elegante leefstyl uitgelê. Elke kamer is ruim en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuine. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bat, dubbelstort, wasbak en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Spitsseisoen: 20 Desember tot 10 Januarie: 15% vakansieheffing geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie villa is geskik vir 4 gaste of 2 paartjies en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en beskutte toilet. Die villa het 'n oopplan-uitleg en lei na die tuin wat met 'n swembad en uitsigte oor die wingerde en op die berge spog.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Spitsseisoen: 20 Desember tot 10 Januarie: 15% vakansieheffing geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Manoir-villa is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n alleenstaande bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort. Albei slaapkamers lei na 'n terras wat rondom die villa strek en uitsigte oor die wingerd en op die berge bied. Die leefarea het rusbanke waarop gaste kan ontspan, asook 'n kaggel en leeshoekie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Spitsseisoen: 20 Desember tot 10 Januarie: 15% vakansieheffing geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie villa is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort en bad, die tweede en derde slaapkamer se badkamers het elk net 'n stort. Die villa spog verder met 'n plaasstyl-kombuis en oopplan-leefarea wat 'n groot houtvuurkaggel het. Die leefarea lei na 'n tuin wat 'n swembad het en 'n uitsig oor die wingerd en op die berge het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Spitsseisoen: 20 Desember tot 10 Januarie: 15% vakansieheffing geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Domain-villa het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het of 'n bad of stort. Die villa spog verder met 'n kombuis en oopplan-leefarea wat 'n groot houtvuurkaggel het. Die leefarea lei na 'n veranda met stoepmeubels en het en 'n uitsig oor die sonstoele, swembad en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Spitsseisoen: 20 Desember tot 10 Januarie: 15% vakansieheffing geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Daniel Hugo-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang