Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Uvongo, KwaZulu-Natal, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Crete Sands 18 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die area geleë.

Die woonstel op die tweede verdieping het lugversorging, bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n kinderbed wat vir 2 kinders geskik is. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt sodat gaste hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart kan saambring. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel, braai-area en 'n asemrowende uitsig oor die see.

Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad en 'n braai-area insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 348

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusweg, Uvongo, KwaZulu-Natal, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Uvongo, KwaZulu-Natal, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03d5d4bf61312c1e01f84d6b2f97ac8b16da55d1b5cf631bf95fe956498cc5d5e9bf9cf92c0ae207c3e9df1f1ea0a071a07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8339996 30.3958177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang