Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita Nr 12

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riekie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker! La Dolce Vita no 12 was die perfekte eenheid vir ons. Dis langs die swembad en die ruim braai area het ons kuier in St Lucia net nog lekkerder gemaak! Die eenheid is ongelooflik goed toegerus en mens kan sien dat daar baie goeie oordeel gebruik is om die plek so mooi en gemaklik as moontlik te maak. Daar is aan elke klein detail gedink! Selfs flitse en haardroërs in elke vertrek! Die plekkie is baie mooier as die fotos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riekie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Dolce Vita 12, Visarendstraat 2, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e2a29a260c36e9934131fe1ca4b77ba7557468de1e3eb82c8b9fc3d03b933605326a8c299ec281b9aee2aa73fc10b0fcef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 La Dolce Vita 2 Visarend Street 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.372174525345 32.416818368043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang