Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita Nr 12

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

-Gaste moet die gasheer van hul verwagte aankomstyd in kennis stel.
-Enige spesiale versoeke is onderhewig aan beskikbaarheid en kan addisionele kostes inhou.
-Die betroubare personeel kan teen 'n ekstra koste daaglikse skoonmaakdienste reël.
-Aangesien Suid-Afrika 'n waterskaarste ervaar moet water asb. spaarsamig gebruik word.
Hierdie verblyf is in 'n woonbuurt geleë en gaste word gevra om bedagsaam teenoor ander besoekers te wees en nie oormatige geraas te maak nie.
Indien daar klagtes ingedien word, kan dit lei tot 'n R2000 boete.

Neem asseblief kennis dat geen kos of drankies by die swembad toegelaat word nie en gaste word versoek om te verseker dat die hek van die swembad gesluit bly.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

'n Breekskadedeposito van R1500 word vereis en die besonderhede sal aan gaste deurgegee word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Dolce Vita 12, Visarendstraat 2, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e2a29a260c36e9934131fe1ca4b77ba7557468de1e3eb82c8b9fc3d03b933605326a8c299ec281b9aee2aa73fc10b0fcef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 12 La Dolce Vita 2 Visarend Street 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.372174525345 32.416818368043
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem