La Fontaine Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marinerylaan 33, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 636 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
La Fontaine is 'n luukse wegbreekplek - ideaal vir ontspanning, 'n gholf-vakansie, romantiese wegbreek of 'n walviskyk-vakansie in Hermanus. La Fontaine is nie 'n hotel nie, dit bied aan gaste 'n tuiste weg van die huis met 'n warm, verwelkomende atmosfeer met al die gerief wat jy nodig het om rustig jou batterye te herlaai.
Die gastehuis het 'n ryk geskiedenis en dit is een van die oudste geboue in Hermanus. Dit is op 'n erf geleë wat bekend is vir sy prima walvis-kyk ligging. Dis reg oorkant die varswaterbron waarom die oorspronklike dorpie Hermanus gevestig is. By La Fontaine sal jy bederf word met gemak en luuksheid, terwyl die wonderskone uitsigte en die geluid van die see jou omring.
Die 5 en suite-slaapkamers is elk individueel versier en het verskillende groottes en tariewe. Verder bied ons 'n smullekker ontbyt-spyskaart wat op die stoep genuttig kan word terwyl jy panoramiese uitsigte op die baai geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marinerylaan 33, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink La Fontaine Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marinerylaan 33, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang