Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Gratitude

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Sarona D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2022

Baie netjies, waarde vir geld, beddegoed baie nice, sekuriteit goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein S
Kort verblyf
3.8
Sep 2022

Gemaklik. Huis was nie baie skoon nie, en gordyne geskeur.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Faith T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Beautiful house with everything you need. The house was very clean and well-equipped. Very beautiful and peaceful area. It was really cold but the owners were well equipped to ensure that we had a comfortable stay. Can't wait to revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2019

Baie goed toegeruste huis binne stapafstand van die paadjie langs die strand. Pragtige omgewing. Regtig 'n baie oulike huisie. Goed toegerus en alles is in plek. Daar is self 'n binnebraai vir die dag as die wind ernstig waai. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheronne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

La Gratitude-vakansiehuis is asemrowend. Die La Gratitude-selfsorgvakansiehuis is ‘n besonderse mooi en gerieflike huis. Ek sal definitief in die nabye toekoms weer van La Gratitude gebruik maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2018

Aangenaam. Ons het heerlik gekuier. Die kombuis is volledig ingerig, goed genoeg om te kan bak en brou. Ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nevah T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2018

Baie gerieflik. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2016

Baie lekker. het alles gehad wat 'n mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. La Gratitude sal ek vir enige groepie vriende aanbeveel. Het baie lekker gekuier, die huis is baie netjies het alles bevat wat 'n mens nodig het. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2016

Baie gemaklik en gerieflik. Dit was baie lekker. Die huis is perfek vir 'n wegbreek-kans. Dis naby aan die see en die hond het die baie geniet. Ek sal verseker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma C
Kort verblyf
4.6
Jan 2016

Home away from home. It is a very nice family home. We really enjoyed it and it was great to be on holiday with our furry friends. The place was clean and neat and there's not a thing the owner didn't think of which is needed in any home. We were impressed with that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eugenie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ghwarring-singel 7, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzN2JhMDZmLWRiOTAtNDllZS1hMjgwLTZhZWQ0ZGRiOTM4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 7 Ghwarring Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.41652877142 19.155434221029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang