Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Gratitude

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eugenie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir La Gratitude
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sarona D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarona D

Baie netjies, waarde vir geld, beddegoed baie nice, sekuriteit goed.

Sien sterre.

Hein S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S

Gemaklik.

Huis was nie baie skoon nie, en gordyne geskeur.

Faith T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith T

Beautiful house with everything you need.

The house was very clean and well-equipped. Very beautiful and peaceful area. It was really cold but the owners were well equipped to ensure that we had a comfortable stay. Can't wait to revisit.

Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie goed toegeruste huis binne stapafstand van die paadjie langs die strand. Pragtige omgewing.

Regtig 'n baie oulike huisie. Goed toegerus en alles is in plek. Daar is self 'n binnebraai vir die dag as die wind ernstig waai. Sal volgende keer langer bly.

Cheronne M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheronne M

La Gratitude-vakansiehuis is asemrowend.

Die La Gratitude-selfsorgvakansiehuis is ‘n besonderse mooi en gerieflike huis. Ek sal definitief in die nabye toekoms weer van La Gratitude gebruik maak. Baie dankie.

Marius D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Aangenaam.

Ons het heerlik gekuier. Die kombuis is volledig ingerig, goed genoeg om te kan bak en brou. Ons sal definitief weer teruggaan.

Nevah T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nevah T

Baie gerieflik.

Ons sal definitief weer hier bespreek.

Nicolen D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolen D

Baie lekker. het alles gehad wat 'n mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

La Gratitude sal ek vir enige groepie vriende aanbeveel. Het baie lekker gekuier, die huis is baie netjies het alles bevat wat 'n mens nodig het. Geen klagtes nie.

Gert V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Baie gemaklik en gerieflik.

Dit was baie lekker. Die huis is perfek vir 'n wegbreek-kans. Dis naby aan die see en die hond het die baie geniet. Ek sal verseker weer teruggaan.

Irma C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma C

Home away from home.

It is a very nice family home. We really enjoyed it and it was great to be on holiday with our furry friends. The place was clean and neat and there's not a thing the owner didn't think of which is needed in any home. We were impressed with that.

Louw L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louw L

Dit was baie lekker!

Baie lekker, gemaklike verblyf, vriendelike bure en lekker binnebraai!

Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anton G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

'n Wonderlike ervaring!

Sal dit aanbeveel vir almal en sal self weer terugkeer.

Barbara M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M

Dit was baie rustig.

Ons het dit baie geniet, en sal in die toekoms weer daar bly. Baie dankie!

Jacques S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Baie lekker!

Met 7 mense in die huis was daar dalk net te min stort plek, aangesien daar slegs een stort is. Die feit dat daar geen deur na badkamer in hoofslaapkamer is nie, bemoeilik ook die proses, veral met vriende of paartjies.

Charmaine K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine K

Ons het heerlik gebly, baie lekker en ruim! Sal beslis weer daar gaan bly! Definitief waarde vir geld!

Dit is so lekker plek om te bly met kinders! My kinders het die tuin vreeslik geniet en lekker gespeel! Dit was regtig 'n lekker ervaring en sal beslis terug keer!

Hilary L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary L

Ek was beïndruk met die netheid en ontspanning wat die plek bied.

Kwaliteit, netjies en rustig. Ook lekker naby!

Karien M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien M

Great!

Uitstekende, goed toegeruste plek.

Norma T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norma T

Awesome place fully loaded with all you need.

No shortage of entertainment here with games, books and puzzles for everyone. Neat and cosy, easy living will go back again. A home away from home.

Jan W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W

Ons het vir 7 dae in La Gratitude gebly.

Die huis is netjies, ruim en gemaklik. Die braaikamer is 'n lekker kuierplek en maak die huis baie gesellig.

Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ghwarring-singel 7, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzN2JhMDZmLWRiOTAtNDllZS1hMjgwLTZhZWQ0ZGRiOTM4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 7 Ghwarring Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.41652877142 19.155434221029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang