Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La La Dathel

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Hercu A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Value for money. Very good. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simonn T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netjies, skoon, ruim en gemaklik. Baie lekker gebly. Netjies, skoon, ruim en gemaklik. Sal weer daar stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Gemaklike, netjiese eenheid. Goed geleë, naby restaurante wat 'pet friendly' is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick R
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Skoon, maar glad nie tuis gevoel nie en warm gekry, want aircons word afgesit. Ons het gesoek na 'n plek wat aircon het, maar aircons word afgesit deur volgens eienaar ongelooflik netjies en skoon. Maar aircon was vir ons belangrik, aangesien dit so warm is in Colesberg. Beslis nie vriendelike diens nie. Voor jy uitpak, word vir jou gesê jy moet 9h00 uitwees.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Thelma
La La Dathel
Aircons is nie afgesit deur eienaar nie. Die dorp se krag was baie af die seisoen wat glad nie deur ons beheer is nie. Ons het solars, maar ongelukkig nie heeltemal af van Eskom nie. So as die krag in die dorp afgaan, is daar nie aircons nie, maar omtrent al die ander goed werk. Jammer as dit een van die af dae/nagte was.

Monique L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Clean and neat. The room was very neat and clean. There was nice coffee, rusks and cornflakes available. However, our air conditioning in the room didn't work, which was a big downside as it was 37 degrees that day. I would also not recommend anyone with pets to stay. The accommodation does allow pets, but the actual facilities are not dog-friendly/useable (no grass on the property). We had to go outside the property for the dogs to go to the loo, which was unpleasant going outside at 8 at night with the road being busy with cars, people and stray animals. While inside the facility, your dog must be on a leash 24/7. But if you are not taking your pets with you, the stay will be worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Carien O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lovely clean spacious sleepover with rusks, coffee & tea & cornflakes. Loved our stay. Friendly hosts, clean room, quiet area. We stayed in room 5 and it had a separate bathroom with bath & shower - awesome. Aircon, close to a Spar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Brink D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We felt very welcome. It was a very pleasant overnight stay. Dave and Thelma were excellent hosts. The guest room was very clean and we had safe parking for our car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Baie baie lekker. Baie vriendelike gasheer, netjiese en mooi kamers. Perfekte plekkie vir daai halfpad stoppie oppad Kaap toe. Die lekkerste home-made beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Bespreking is op die nippertjie gedoen en dit was glad nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker! Altyd lekker daar. Ons gunsteling oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANw04heYcU9TYZS6Vxps1tDmGgfhtrGIQMtKn7GKQGQo4JlSmED?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang