Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Selfsorg
- Kamer 2
- Selfsorg
- Kamer 3
- Selfsorg
- Kamer 5
- Selfsorg
- Kamer 6
- Selfsorg
Huisreëls
Tee, koffie, beskuit en Corn Flakes is ingesluit.
Elke kamer bied gratis WiFi, 'n TV en lugversorging.
Daar is ook veilige parkeerplek.
Die eiendom is troeteldiervriendelik, slegs vir klein honde wat goedgemanierd is. Doen asb. vooraf navraag by die eienaar.
Daar is geen braaigeriewe nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang