Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La La Dathel

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Armand P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Baie baie lekker. Baie vriendelike gasheer, netjiese en mooi kamers. Perfekte plekkie vir daai halfpad stoppie oppad Kaap toe. Die lekkerste home-made beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Bespreking is op die nippertjie gedoen en dit was glad nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker! Altyd lekker daar. Ons gunsteling oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam. Beveel die gastehuis beslis aan vir ander reisigers. Baie goeie waarde vir geld in 'n gastehuis met 'n warm atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag
5.0
Jun 2024

I will definitely stay at La La Dathel again. The room had everything needed for a pleasant stay. The hosts are amazing people. Friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die warm gasvryheid van die eienaars van La La Dathel sal jou laat teruggaan. Heerlik snoesig en warm. Dit was yskoud, maar hier het ons die koue trotseer met se warm verwelkoming, vriendelikheid en elektriese kombers plus nog warm komberse! Dit was die mooiste kamer en ons het die kort tydjie deeglik geniet. Mag ons weer vorentoe ontmoet, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thelma
La La Dathel
Dankie Annemarie. Julle is altyd welkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die gasvryheid van egte mense en die stilte van 'n ouderwetse Karoodorpie! Baie lekker gebly en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende waarde vir geld en gasvry. Heerlike oornagverblyf en met hartlike Karoo gasvryheid ontvang. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Convenient location between the Cape and JHB. Comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke G
1 nag
5.0
Mrt 2024

Skoon, gerieflik en vriendelik. Baie skoon, gerieflik en prakties. Die kamers was gerieflik, skoon en gemaklik. Eienaars was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANw04heYcU9TYZS6Vxps1tDmGgfhtrGIQMtKn7GKQGQo4JlSmED?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang