Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La La Dathel

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 96 resensies vir La La Dathel
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Willie T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie T

Lekker!

Altyd lekker daar. Ons gunsteling oorslaap.

Retha M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Baie aangenaam. Beveel die gastehuis beslis aan vir ander reisigers.

Baie goeie waarde vir geld in 'n gastehuis met 'n warm atmosfeer.

Riaan K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

I will definitely stay at La La Dathel again.

The room had everything needed for a pleasant stay. The hosts are amazing people. Friendly and very helpful.

Annemarie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Die warm gasvryheid van die eienaars van La La Dathel sal jou laat teruggaan.

Heerlik snoesig en warm. Dit was yskoud, maar hier het ons die koue trotseer met se warm verwelkoming, vriendelikheid en elektriese kombers plus nog warm komberse! Dit was die mooiste kamer en ons het die kort tydjie deeglik geniet. Mag ons weer vorentoe ontmoet, baie dankie!

La La Dathel se terugvoer

Dankie Annemarie. Julle is altyd welkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.

La La Dathel
Annemarie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Die gasvryheid van egte mense en die stilte van 'n ouderwetse Karoodorpie!

Baie lekker gebly en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Sophia F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia F

Uitstekende waarde vir geld en gasvry.

Heerlike oornagverblyf en met hartlike Karoo gasvryheid ontvang. Hoogs aanbeveelbaar.

Craig R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig R

Convenient location between the Cape and JHB.

Comfortable and safe.

Mariza O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza O

Perfekte oornag stp.

Ons het heerlik hier gebly as 'n halfpad stop op ons reis. Die plekkie was skoon, netjies en veilig.

Maryke G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G

Skoon, gerieflik en vriendelik.

Baie skoon, gerieflik en prakties. Die kamers was gerieflik, skoon en gemaklik. Eienaars was vriendelik.

Carmen V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V

Uitstekende verblyf. Alles wat ons nodig gehad het.

Dit was heerlik. Die graanvlokkies vir ontbyt met melk is 'n wenner. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die kamers was eersteklas. Baie dankie.

Anzel O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel O

Netjies en skoon - Sal dit aanbeveel.

Baie lekker daar oorgeslaap. Netjies en skoon. Sal dit definitief aanbeveel.

Karin G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin G

Perfect one night stop over.

Perfect for a one night stay. Has everything you need, including aircon and electric blankets for the cold.

Ronel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Ons sal beslis terug wees! So lekker gebly!

Die ontvangs was bietjie "onstuimig" omdat ons nie die eienaar se vraag beantwoord het of ons sleepwaentjie gehad het nie aangesien ons tóé reeds 2de dag op die pad was en ek nie e-pos gekry het nie. Maar die verblyf self was wonderlik, skoonste kamer, alles wat mens moontlik nodig het en meer, en kon opvang met nuutste nuus, baie goeie DStv-pakket!

Yolandi C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi C

Can recommend to anybody. Everything was just perfect.

Everything was perfect. Great room. Great beds. Location was good. Will definitely come back!

Marais D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marais D

Goeie verblyf.

Ons het lekker gebly, alles was soos ons dit gesien het op die webwerf.

Alma T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma T

Ek sal weer hier oorslaap. Heerlike beddens en alles is silwerskoon.

Ons het heerlik oorgebly. Baie vriendelike ontvangs en baie veilig.

Faan P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faan P

Gerieflik maar vertrek effens beknop.

Heel gerieflik maar tog effens beknop. Moet eerder sê: Troeteldier verdraagsaam. Om elke hoek en draai is daar opdragte wat nie toegelaat word nie!

La La Dathel se terugvoer

Al wat gesê was, is dat die hondjie op 'n leiband moet wees en nie op die plaveisel moet mors nie. Ons het gewys waar hy sy besigheid kan doen. Daar is ander mense wat ook hier tuisgaan en wat gerespekteer moet word. Daar word nie 'n fooi vir diere gevra nie. Jammer as dit nie tot jou smaak was nie.

La La Dathel
Marinda J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J

Mooi skoon en netjiese oornag plekkie.

Lekker oornag plekkie, dankie. Als was baie netjies. Sal weer daar gaan oornag.

Wenette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wenette J

Gemaklik.

Die verblyf was gemaklik. Die kamer sluit 'n yskas, ketel en mini-kombuis in, wat 'n groot pluspunt was.

Riëtte W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte W

Gemaklike verblyf oppad terug huis toe.

Sien sterre.

Leandra V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandra V

Gepas.

Was lekker ons was bietjie laat maar vooraf gereël. Ons was nie baie vriendelik ontvang a.g.v. die feit dat ons laat ingeklok het nie. Verder was dit 'n aangename verblyf.

Alexandra C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alexandra C

Comfortable.

Peaceful rest en route home.

Minette G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette G

Lekker geslaap. Gerieflik naby restaurante. Jy kan stap om ietsie te gaan eet.

Baie lekker geslaap. Loopafstand van die restaurant af. Die parkering is ongelukkig bietjie sleg. Kan nie met 'n waentjie aan parkeer nie, parkering daarvoor nie. Moet hom afhak. Verder is dit baie oulike plek en alles werk en is skoon en gerieflik naby alles.

Heleen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Gerieflike, baie skoon verblyf loopafstand van 'n restaurant.

Ons kan regtig oor niks kla nie.

Marais D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais D

Goeie verblyf.

Baie lekker gebly. Kan aanbeveel.

Celeste P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P

Alles was aangenaam en netjies.

Ons het die oornag geniet.

Janine O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O

Gerieflike oorslaappunt tussen Gauteng en Kaap.

Baie dankie vir julle gasvryheid! Die eenheid was baie gerieflik, pragtig skoon en die beddens het baie gemaklik geslaap. Dit is ook stapafstand vanaf 2 oulike eetplekkies. Sal beslis weer van La La Dathel gebruik maak!

Gerrie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie H

Wonderlik.

Alles benodig is voorsien. Warm water en 'n elekriese kombers (in 'n uiters koue wintersaand in Colesberg). Kon nie vir beter vra nie. Baie gawe en vriendelike gasheer en gasvrou. Sal beslis weer daar wil oorslaap.

Desmond K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond K

Baie netjies en gerieflik.

Altyd lekker on hier oor te slaap op pad Kaap toe. Vriendelike ontvangs en baie skoon en netjiese kamers.

Marius V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Voldoen ten volle aan ons behoeftes as 'n oornagfasiliteit.

Verblyf het ten volle voldoen aan ons behoeftes as 'n oornagfasiliteit. Vriendelik ontvang en gastehuis eienaars was baie behulpsaam.

Bijanca B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bijanca B

Skoon en veilig.

Baie skoon en veilige plek. Veilige parkering vir voertuig.

Rickus W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus W

Eerste keer daar en kan sterk aanbeveel! Wonderlike plek.

Wonderlike plek, beveel sterk aan!

Esmarelda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarelda S

Gemaklike verblyf!

Ons was aangenaam verras. 'n Lekker ruim en gemaklike eenheid. Goed ingerig vir beurtkrag.

Elizma V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizma V

Netjiese verblyf met vriendelike gasheer en gasvrou.

Skoon en gerieflike kamer vir 'n vinnige oorslaap.

Botes G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Botes G

Dit is te duur.

Die shower spuit nie reg nie. Die toilet lek. Daar is geen wasbak behalwe in badkamer om bekers uit te spoel. Die beddegoed is absolute goeie gehalte en die bed. Dit is 'n lekker groot kamer. Ek dink hulle vra bietjie te veel. Ons wil darem die skottelgoed bietjie was wat ons gebruik, maar geen wasgerief. Hulle sal moet kyk na stortkop en lek agter toilet.

La La Dathel se terugvoer

Dankie vir terugvoer. Ongelukkig het ons nie geweet van die stortkop of lek agter toilet nie. Ons sal dit nagaan. Die kamer wat julle gekies het, het nie wasgeriewe vir skottelgoed nie en dit word ook so beskryf. Die skottlegoed word deur die personeel gewas. Verder is al die geriewe daar, elekriese kombers, TV , gratis Wi-Fi, lugreëling, veilige parkering en nog baie ander geriewe. Met die kostes van die Munisipaliteit en Eskom glo ek nie ons is te duur nie.

La La Dathel
Karin G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin G

Perfect for a quick stopover.

Really had everything we needed. Very neat and clean. Air-con which helped with the freezing temperatures, comfortable beds, coffee, tea, rusks, even cornflakes! Would definitely recommend for a stopover.

Alma T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma T

Die kamers is baie netjies en skoon. Ons het in kamer 1 en 3 oornag en beide kere was dit in puik kondisie. Die parkering vir motors is baie veilig. Dis ook naby aan restaurante.

Ons het heerlik geslaap en baie veilig gevoel. Die beddegoed is lieflik skoon en kraakwit. Ag, dit was sommer lekker om daar oor te bly.

Jannie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie G

Great ligging met lekker eetplekke binne loopafstand.

Beveel La La Dathel aan vir 'n goeie plek om oor te bly op pad Kaap toe of terug. Parkering was veilig, maar bietjie knap.

Pieter U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter U

Interessant.

Baie onnodige reëls (bv. moenie op beddens sit of lê as jy dit nie gebruik nie, maar jy betaal per kamer). Ons is later gebel en gevra of ons hul bedlampie geneem het en ons eie daar gelaat het. Dit was 'n bietjie van 'n onnodige beskuldiging, want wie sou nou 'n bedlampie van 'n gastehuis af terugry en wie sal by 'n gastehuis een omruil.

La La Dathel se terugvoer

Jammer julle het dit so opgeneem. Dit was nie 'n bedlampie nie, maar 'n Megalampie met prop wat vermis was. Dit kon per ongeluk ingepak word. Ek het niemand beskuldig nie, net gevra. Ons vra per persoon en nie per kamer nie en omdat Colesberg 'n water probleem het, word mooi gevra om nie ekstra beddens onnodig te gebruik nie.

La La Dathel
Hannes B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B

Ons is onverwags vanaf die bespreekte kamer (5) geskuif na (2).

Ek het spesifiek kamer 5 bespreek omdat daar 'n kombuis was vir ons selfsorg. Toe word ons geplaas in 'n beknopte kamer met slegs 'n yskas en 2 vou-tafeltjies vol eetgerei gepak sonder 'n opwasgerief vir die gebruikte eetgerei. Glad nie wat ek in gedagte gehad tydens die bespreking. Met die terugdink sou ek ander verblyf in Colesberg omgewing gekies het.

La La Dathel se terugvoer

Ons neem kennis van jou resensie. Die waarheid is, ek het dit met u bespreek en u was heel te vinde om te skuif na kamer 2. Kamer 5 het nie aparte kombuis nie, maar deel van die kamer. As u gevra het vir aparte kombuis sou ek u in Kamer 3 gesit het. Net jammer jy kon nie direk met my praat nie.

La La Dathel
Tenisha S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tenisha S

Very safe and nice to stay.

Contact person was very rude.

La La Dathel se terugvoer

Your visitors arrived at 10.00 a.m in the morning to book in. We were still cleaning the rooms and they had to wait till 14.00. Our check-in times are advertised and it is not our fault if you arrive 4 hrs too early and had to wait. Your dad was very understanding and there was no problem.

La La Dathel
Quelene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Quelene V

'n Onplesierige ervaring.

Die eienaar is ongelooflik onvriendelik en glad nie behulpsaam met parkeerreëlings nie. Sy het op my geskree toe ons daar gestop het en het nie eens behoorlik gegroet nie.

La La Dathel se terugvoer

Jammer, kan glad nie so 'n insident onthou nie en ek kan ook nie onthou dat dit nodig was om so te reageer nie.

La La Dathel
Herman S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Herman S

Die ongeskikste gasvrou wat ek al ooit mee paaie gekruis het.

Word nie ontvang of 'n Whatsapp-adres gestuur nie, toe ons opdaag word ek net op my naam genoem en gesê "daar is die hek". Adverteer dat hulle "pet-friendly" is, sy is self nie eers vriendelik nie, absoluut ongeskik. My honde was 'n probleem (2 klein Jack Russels) moet hulle besigheid buite in die teerpad gaan doen, geen grasperk nie. Ons het ons goed gevat na 1 uur en op 'n ander plek in Colesberg gaan slaap, wat werklik dierevriendelik was. Het nie eers my geld teruggevra van die ongeskikte vrou nie, daar is geen gasvryheid of selfs ordentlike manier wat sy gaste mee praat nie. Was die swakste plek wat ek in die laaste 5 jaar beleef het.

La La Dathel se terugvoer

die gas was nie bereid om huisreels vir honde na te kom nie en het ander gaste nie gespekteer nie. nadat ek hom vele kere mooi gevra het om beheer oor sy honde te he, moes ek hoor dis plaas honde. plaveisel is bemors, heeltyd geblaf en ander gesteur. jammer hy weet nie van maniere en respek nie.

La La Dathel
Derek S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek S

Room was clean, neat and tidy and suited us as a family.

Dave and Thelma were welcoming and friendly. Room was clean, neat and tidy and suited us as a family.

Lauren G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren G

Awesome.

Awesome place friendly people, and lovely restaurants.

Wouter W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter W

Skoon en netjies.

Ek het ook voorheen by La La Dathel gebly. Die beddens is gemaklik. Die plek is skoon en netjies. Ek is beïndruk.

Elize Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Z

Pragtige kamers.

Ek sal die byplek aanbeveel. Baie vriendelik.

Barry V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V

Aangenaam verras.

Meer as wat ek verwag het.

Martie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Warm, vriendelike welkomende mense en plek.

Na 'n lang dag op die pad was ons stop by La La Dathel soos 'n spreekwoordelike oase. Met ons aankoms in 'n yskoue Colesberg die aand net voor beurtkrag, was ons lugversorging en elektriese komberse reeds aangeskakel. Heerlike, skoon linne, warm water en 'n lekker koppie koffie voor slapenstyd. Wat meer kan jy vra? Dankie.

Derik S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik S

Skoon, netjies, bekostigbaar.

Vriendelike gasvrou en gasheer.

Yvonne S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Happy.

Very clean, air-conditioned, safe parking.

Karen F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Comfortable over night stay.

Place was clean and comfortable.

Seugne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugne V

Baie mooi, skoon en netjies kamer.

Ons het lekker gerus vir die aand, ideale oornagplek.

Christel F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel F

Baie netjies en gemaklik.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was ook netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Martie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Onwelkom.

Gasvrou was baie kortaf, onvriendelik en het 'n demper op ons verlof gesit. Die plek is nie troeteldiervriendelik nie! Parkering is ook 'n probleem. Daar is ook geen plekkie om buite te sit behalwe in die koelbloedige son nie, nêrens bietjie skadunette of iets nie - net voor op 'n stoep voor ander mense se deure.

Lucy C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy C

Owner's attitude left a sour note to an otherwise pleasant enough stay.

I read the reviews before booking and the negatives were mainly directed toward the owners' attitude. Add this one to that pile. We booked and paid in full. Upon arrival, we were shown to a completely different room than what we booked. When this was raised, we were told that it is not their fault, there is already a family staying there (wrong, their website says it only sleeps 2) and they refused to reimburse us the difference because all rooms cost the same (they need to check as there is misinformation then). Of course, we didn't expect them to kick the family out and we understand that a margin of error can occur when booking via a 3rd party. However, the owner's not-my-fault-so-not-my-problem attitude was very dismissive and disrespectful. Sometimes it is not about what the issue is, but how it is handled. The confrontational and defensive manner in which it was handled made us very relieved that 1) we were only staying for one night and 2) that we didn't have to deal with her upon checkout. (Dave was gracious enough to apologize as we were leaving). For those thinking of booking - if everything goes smoothly, it should be a pleasant enough stay, but if something goes wrong that inconveniences them in some way and you have to deal with the owner, good luck.

La La Dathel se terugvoer

The situation was explained and done in a pleasant way, but no matter what, we, unfortunately, could not satisfy you. There was a family of three in that room and the room provided for you was more suitable. We did apologise, but unfortunately, no matter what, we could not please you.

La La Dathel
Ben V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Baie vriendelike ontvangs.

Die plek was baie netjies en goed ingerig. Die gasvrou het lekker beskuit en ontbytpap voorsien.

Casper W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper W

Goeie, skoon en netjiese, basiese oornag.

Goeie, basiese oornag. Kamer was baie skoon en netjies. Veilige parkereing. Naby (loopafstand) van restuarante. Ontvangs was nie verwelkomend nie.

La La Dathel se terugvoer

Ons behandel almal dieselfde. Wil graag weet wat ek verkeerd gedoen het om dit reg te stel. Ons is altyd bly vir die ondersteuning en indien ek iets verkeerd gese of gedoen het, wil ek graag hoor. Groete, Thelma.

La La Dathel
Dewald D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dewald D

Beter om deur te ry as om hier te slaap.

Die eenheid stink na rook. Dit word uitverhuur as 5 slaap maar daar is net 4 beddens. Die 5de bed is n day bed waarvan 'n 1/3de van die matras oor die rand is. My seun het nadat hy die 3de keer deur die nag van die bed afgeval het die matras vloer toe geskuif en maar op die grond eerder geslaap. Verder het die lugversorger afgegaan na 'n ruk en nooit weer aangekom nie. Was 'n rowwe nag.

La La Dathel se terugvoer

Dit het vir jou 2 maande geneem om te kla. Niemand rook in die kamers nie en ek doen persoonlik inspeksie. As die lugreeling afgegaan het, is dit omdat dit die regte temperatuur bereik het. as dit afgegaan het, hoekom het jy dit nie weer aangeskakel nie. Die 5de bed was nog nooit oor gekla nie en jammer as julle dit nie reggevind het nie. Niemand anders kla daaroor nie.

La La Dathel
Dorothy W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy W

Our stay overnight was relaxing and comfortable. Thelma and Dave were very helpful and made us feel welcome.

We will definitely stop over again. Could not ask for anything more.

La La Dathel se terugvoer

Thank you Dororthy. You are an angel. It was pleasure hosting you and glad we could meet you.
Hope to see you soon again.
Regards
Thelma and Dave

La La Dathel
Natasha B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Veilig en netjies skoon.

Perfekte oornag plek as jy doodmoeg is na ’n lang dag se reis. Alles wat jy nodig het, veilig en netjies.

Ielse R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ielse R

Waarde vir geld.

Skoon en netjies. Goeie gasvrou! Kan dit aan enigiemand aanbeveel.

Jeanne M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M

Baie gerieflike verblyf op pad tussen Kaapstad en Pretoria.

Ons het slegs oornag op pad tussen Kaapstad en Pretoria. Vriendelike, flinke diens en als was reg vir ons. Koffie, tee en beskuit vir vroegoggend se vertrek gerieflik in kamer. Veilig parkering agter geslote hek is bonus. Heerlike eetplek by Inni Kraal net 100 meter se stap. Elektriese kombers op bed. Ons sal weer daar oornag.

Chris S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Ons was baie vriendelik ontvang en vriendelik totsiens gesê die volgende oggend.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Die gerief van die kombuis was 'n plus. Ons sal beslis weer daar tuisgaan wanneer ons in Colesberg moet oornag.

Tracey S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S

Perfect for the stop over journey from Durban to Cape Town.

La La Dathel is the perfect overnight accommodation for a stopover and break from the long journey from Durban to Cape Town. The room was neat and tidy and had everything that we needed for our stay.

Louise S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Gerieflik

Ons was 3 volwassenes wat een nag by La La Dathel oorgeslaap het. Die omgewing is heerlik stil vir iemand wat wil ontstpan. Ons was getrakteer op beskuit en selfs ontbytgraan wat in die kamer saam met jou koffie regstaan vir die oggend. Ons het wel geen warm water gehad nie, maar ons gasvrou het ons laat weet nadat ons vertrek het dat hulle dadelik werk gemaak het daarvan.

Rihenta J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihenta J

Vriendelik, huislik en pragtig.

Heerlike rusplek, warm en vriendelik.

Wouter W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter W

Oorslaapplek tydens vakansiereis.

Thelma is baie hulpvaardig. La La Dathel is baie netjies, skoon en daar is orde.

Jean L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean L

Sal aanbeveel!

Baie lekker gerus by La La Dathel. Die hemelbed in my kamer was bietjie te kort vir iemand van my lengte, maar sal nogsteeds aanbeveel. Eienaars is vriendelik en altyd daar om te help. Dankie!

Matt V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matt V

Aangenaam.

Netjiese en goed toegeruste verblyf.

Pieter B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Gerieflik vir oorslaap.

Netjies en skoon. Lekker dat honde welkom is (hulle toilet is buite die hek maar baie veilig) geen probleme gehad nie.

Colene G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colene G

Voldoende oornagkamers.

Alles wat net nodig het vir een nag as mens reis. Kamers was skoon en netjies.

Elmare V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmare V

Netjies en skoon.

Netjies en skoon. Te veel meubels in die vertrek. Lekker beskuit en Post Toasties was 'n lekker verrassing.

Marguerite L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marguerite L

Oornagverblyf in kamer.

Skoon verblyf. Foto's lyk baie mooi maar dit is misleidend. Daardie deel van die dorp is raserig. Kwaliteit beddegoed maar matrasse en kussings kliphard. Gasvrou kom effe onafgerond voor. Baie netjiese badkamer.

La La Dathel se terugvoer

Onafgerond? Dis beledigend. Jammer ek het nie in jou smaak geval nie.
Daar was 'n fietsry kompetisie in die dorp die naweek, wat niks met ons te doen gehad het nie en dit was glad nie raserig nie.
Ons kamer is langs julle sn en daar was geen geraas nie.
Dis die eerste keer in die 4 jaar wat ons hier is dat iemand kla oor die beddegoed.
Ongelukkig kan ons nie almal tevrede stel nie.

La La Dathel
Claire V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire V

Great location and comfortable stay.

We stayed just one short night with our 3 small children and 2 animals. We all slept in one room with beds for all. It was ideal. Plenty of space and very comfortable. The location was in walking distance from restaurants. The rusks and cereal provided meant we didn’t need to stop so early on our onward journey. We would definitely stay again.

Sjaan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaan V

Skoon, netjies, vriendelik, veilig, rustig, sakpas en skoon.

Die ligging is reg en die eienaars is baie vriendelik. Die plek is mooi skoon en ek is mal oor die detail. Stapafstand vanaf alles. Veilige parkeerplek.

Anna V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Baie Gasvry

Gerieflik en netjiese kamers. Sal defnitief weer daar tuisgaan

La La Dathel se terugvoer

Dankie vir jou verslag. Ons strewe om almal tevrede te stel. Hoop ons sien julle weer binnekort. groete Thelma en Dave

La La Dathel
Gerda D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Was gerieflik.

Baie netjies. Loopafstand van n goeie restaurant. Sal beslis weer daar oornag.

La La Dathel se terugvoer

Ons is bly julle is tevrede, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete Thelma en Dave

La La Dathel
Hesta E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta E

Netjies skoon vriendelik stapafstand van als.

Ons is vriendelik ontvang, die kamer en badkamer was pragtig en skoon en netjies. Ons kon stap na die naaste restaurant.

Madeleine D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Briljant.

Mense was baie vriendelik, sout-van-die-aarde mense. Plek was goed geleë, baie netjies en skoon.

La La Dathel se terugvoer

Dankie Madeleine, ons waardeer julle besoek en hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Thelma en Dave

La La Dathel
Albert V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Alles is skoon, netjies, gemaklik en veilig.

Dankie, ons het laat die aand gearriveer en is vriendelik verwelkom, alles was netjies, skoon en gemaklik. Ons het veilig gevoel en ons voertuig was ook veilig agter geslote hekke. Eetplekke is naby genoeg en ons het heerlike wegneem-etes bestel. My hondjie het saam gereis en die gastehuis se mense het selfs vir haar geakkommodeer. Baie dankie daarvoor. Dit word opreg waardeer en die verblyf by julle was regtig vyfster-gehalte. Ek beveel La La Dathel definitief aan vir mense, die gasheer en gasvrou is baie aangename, vriendelike, behulpsame mense en ons sal vir seker weer daar oornag.

La La Dathel se terugvoer

Baie dankie Mariaan, julle is altyd welkom.
Mooi jaar vir julle en vriendelike groete,
Thelma en Dave

La La Dathel
Rene K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

Die eenheid is werklik pragtig, alles is van hoogstaande gehalte. Gasvrou/eienaar is baie vriendelik, hulpvaardig.

Ek kom beslis weer 'n draai maak, dankie vir die mooiste silwerskoon wit handdoeke in die badkamer, dit het 'n ongelooflike indruk op my gemaak, asook die ontbytpap, beskuit, ens. wat beskikbaar was in die eenheid. Mag jul seëninge in oorvloed wees.

La La Dathel se terugvoer

Hi Rene,
Dankie vir die mooi verslag. Julle was wonderlike gaste en ons sal julle hopelik weer sien.Voorspoed vir die nuwe jaar met baie vreugde en seeninge.
Vriendelike Groete,
Thelma en Dave

La La Dathel
Monique N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N

Baie netjies, vriendelike ontvangs en rustig omgewing.

Sal beslis aanbeveel.

La La Dathel se terugvoer

Dankie, Monique, gaste soos julle maak ons lewe makliker. Ons waardeer.
Groete,
Thelma en Dave

La La Dathel
Christo A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A

Vriendelike en professionele diens.

Ligging sentraal, naby fasiliteite. Die kamer was skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Liza P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza P

Fabulous.

Amazing. Awesome. Netjies.

Thys F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thys F

Netjies

Netjies, skoon en gasvry.

Minette L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette L

Lyk net soos die fotos op die web blad

Baie mooi skoon, lieflike linne, oulik met beskuit en graan vlokkies by die koffie en tee tafel. Alles wat jy nodig het in die badkamer.

Anine S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anine S

Onaangenaam.

Ongeskikte behandeling. Ons is nie gesê van honde wyl in skrif soort honde genoem is tydens navraag.

Marlize L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Voldoende.

Kamer was netjies. Was lekker dat eetplekke loopafstand was.

Danie O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Perfek vir groot gesin.

Ons is 6 mense en het baie lekker gebly en die kamer het baie spasie vir ons gehad. Dis baie skoon en goed geleë. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Roy M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M

Fantasties en baie vriendelik, skoon en netjies.

Hoogs aanbeveel, en fantasties.

Liza P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza P

Uitstekend.

Baie netjies, baie skoon, professioneel, uitstekend.

Beatrix W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix W

Baie skoon gerieflik geleë, sal enige tyd weer daar bly.

Die ontvangs was vriendelik blyplek skoon en met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. Goed geleë, stapafstand vanaf restaurant. Kan dit aanbeveel.

Role V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Role V

Perfekte oornagstop.

Ons het regtig baie lekker by Dave en Thelma se plek oornag. Hul het aan alles gedink en het ons baie gasvry ontvang. Bonus is dat ons hondekinders ook baie welkom was. Ons kan dit vir enige een aanbeveel en sal weer daar bly!

La La Dathel se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer.
Julle was puik gaste en sal altyd welkom wees.
Mooi dag.
Groete,
Thelma en Dave

La La Dathel
Angeline W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angeline W

Gerieflik en veilig.

Baie skoon, netjies en gerieflik vir 'n nag of 2 se oorslaap, waarde vir geld. Baie dankie

Hermanus Jacobus D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hermanus Jacobus D

Baie netjiese, skoon gastehuis. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Kan dit regtig aanbeveel.

Fantastiese plekkie om te oornag.

La La Dathel se terugvoer

Dankie Sanlie, julle is altyd welkom. Mooi jaar vir julle. Groete, Thelma en Dave.

La La Dathel
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANw04heYcU9TYZS6Vxps1tDmGgfhtrGIQMtKn7GKQGQo4JlSmED?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang