Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La La Dathel

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La La Dathel is in Colesberg en is die ideale stopplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit is naby die N1 en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe wat Colesberg bied.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers elk met 'n privaat ingang. Die kamers het skoon linne en gemaklike matrasse.

Elke kamer het 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Die kamers het ook elk lugversorging, 'n TV met DStv, 'n waaier in sommige kamers en gratis WiFi. Tee, koffie, beskuit en ontbytgraan word voorsien.

Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar.

Die swembad bied 'n geleentheid om af te koel op die warm somerdae.

La La Dathel is kinder- en troeteldier-vriendelik. Slegs klein honde met maniere word toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Armand P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie baie lekker. Baie vriendelike gasheer, netjiese en mooi kamers. Perfekte plekkie vir daai halfpad stoppie oppad Kaap toe. Die lekker...
Sien meer
Okt 2024
Riana D
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Bespreking is op die nippertjie gedoen en dit was glad nie 'n probleem nie.
Sep 2024
Willie T
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Altyd lekker daar. Ons gunsteling oorslaap.
Aug 2024
Retha M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Beveel die gastehuis beslis aan vir ander reisigers. Baie goeie waarde vir geld in 'n gastehuis met 'n warm atmosfeer.
Jul 2024
Riaan K
5.0
I will definitely stay at La La Dathel again. The room had everything needed for a pleasant stay. The hosts are amazing people. Friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink La La Dathel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANw04heYcU9TYZS6Vxps1tDmGgfhtrGIQMtKn7GKQGQo4JlSmED?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang