Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Maison Hermes

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R20000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Oppasdiens kan gereël word. Kontak vir Lavinia.
Rook is binnenshuis en op balkonne verbode.
Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking voorsien, moet aanvaar.

Geen partytjies word by die villa toegelaat nie. 'n Middag- of aandete-byeenkoms van 16 gaste (insluitend die huurders op die bespreking) word toegelaat indien gaste toestem tot die bepalings en voorwaardes. Dus moet spesiale toestemming gekry word en 'n vrywaring moet geteken word. Indien gaste 'n partytjie wel hou sal 'n fooi van 'n addisonele nag se tarief gehef word.

Die aantal gaste wat mag oorslaap stem ooreen met die aantal gaste wat bespreek het.
- Rook in die huis is verbode. Asbakkies moet altyd buite gebruik word. Indien tekens van rook gevind word sal 'n R5000 boete gehef word vir professionele Ozone-skoonmaakdienste.
- Die motorhuisdeur moet te alle tye toe wees.
- Goeie bureverhoudings word gehandhaaf en dus moet alle musiek teen 23:00 buite gestaak word.
- 'n Addisionele sekuriteitsdeposito moet in kontant met aankoms betaal word. Hierdie bedrag is R15000 en moet in Euro, pond of ZAR betaal word en sal op die uitklokdatum terugbetaal word.
- Indien gaste 'n middag- of aandete-byeenkoms wil hou moet die huishoudster teenwoordig wees. Die fooi hiervoor sal R400 in die dag en R500 in die aand wees. Die huishoudster moet teenwoordig wees vir die volle duur van die byeenkoms. Indien die huishoudster ekstra hulp benodig sal 'n addisionele skoonmaker ook teenwoordig wees.
- Indien enigeiets in die huis breek of beskadig word moet die bestuurder die volgende dag in kennis gestel word.
- Indien die reëls nie gerespekteer word nie sal 'n ekstra nag se tarief gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R22 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R22 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R22 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresa-laan 34, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc9d04be8ce87b4f07183948674f1c4fb2de353b2280a9c7d8cd88b0d1bea63800121c65d07d9987787fc36e20d9d1092a20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 900 per nag (plek vir 12) 34 Theresa Avenue Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9632453 18.383198388955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang