Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

La Mer 14

Selfsorg
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
Mo.
5de5Mei
La Mer 14
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R1 455
per eenh.
R1 270
per eenh.
R1 270
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie woonstel is aangewys as nie-rook.

Die tariewe dek linne en handdoeke, sowel as 'n standaard vertrekskoonmaakdiens.

Gaste sal 'n verwelkomingspakkie ontvang wat noodsaaklikhede soos tee/koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, 'n swartsak en 'n skottelgoedspons bevat.

Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Op die 8ste dag van verblyf sal gaste 'n komplimentêre skoonmaakdiens saam met vars linne en handdoeke geniet. Enige bykomende linne- en handdoekruildienste sal 'n ekstra fooi aangaan.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die gekwoteerde pryse is vir tot 2 gaste.

Gaste kan nie op Kersdag of Nuwejaarsdag in- of uitklok nie.

Hierdie eenheid bied streng gesinsvriendelike vakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of vir Matric Rage-besprekings toe nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 270
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 58, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0d9eacf9797d1169a3c67355ebaeedd4e4f053e7e51699750b72adc31240a6037c6941575655d578f3cfddbb79325aa6be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 58 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.539869800537 31.218407161683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011