Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Mer Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Charmaine H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Gasvry, het uit hulle pad gemaak om ons ontbyt vroeër te bedien. Gasvry, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzaan
La Mer Guesthouse
Thank you so much for your review. We hope to see you again soon.

Gavin A
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Pleasent for an overnight stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rosa J
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Nov 2022

Ons het glad nie welkom gevoel nie. Ons was in Port Elizabeth vir besigheid, ons is van Johannesburg af. My man was daagliks op site, en ek het admin vir hom gedoen maar vanaf ons verblyfplekke af. Ons eerste twee aande het ons oorgebly by 'n ander, wonderlike plek wat baie gasvry was en die bestuur het uit hulle pad gegaan vir ons. Ongelukkig kon ons nie 'n 3de aand by hul aanbly nie want hul was toe volbespreek. My man moes Sondagoggend weer op site wees en ek moes 10 uur uitboek by die plek, ek het vir ons ander verblyf gesoek deur die webtuiste en na 'n hele paar plekke gekyk. Ek het 'n ander eerste keuse gehad, maar kon nie dadelik vir my plek bevestig het nie, so ek het toe na La Mer gekyk. Nommer 1, die kamer wat ek gekies het, was nie die kamer waarin ons gesit was nie, dit was basies in hulle agterplaas. Ek was omtrent 40 min ingeklok by La Mer toe my eerste keuse plek bevestig hulle het vir ons plek beskikbaar. Ek het gevra of ons moontlik kan skuif, alhoewel hulle my situasie verstaan het, was die eienaar van La Mer baie onbehulpsaam en het gesê ons sal moet 100% kansellasie betaal (let wel) vir 40 min se inklok. Nadat ek baie ongelukkig was, en na ek voorgestel het dat ons 'n adminfooi sal betaal omdat ons wil skuif het sy geweier, en het ons toe kamstig "ge-upgrade" na 'n beter eenheid toe (let wel) na die eenheid toe wat ek oorspronklik gekies het, en voor betaal het. Hou asb. in gedagte, dat nadat ek La Mer gekies het, het ek 1 uur gehad om betaling te maak anders sou ek die booking mis. So, daar het ek geen keuse gehad nie. Lang storie kort, is dat ek geensins vir La Mer sal aanbeveel nie, hulle diens is glad nie gasvry nie, en hulle is glad nie bereid om te luister nie, dit was my aakligste ondervinding daar. Ek het Sondagaand begin rondbel vir ander slaapplek, en die reëls is by meeste gastehuise dat inklok eers na 2 is en uitklok teen 10 uur, ek het my storie vertel aan 'n wonderlike hotel en hulle het ons Maandagoggend al 7 uur laat inklok en ons verwelkom met 'n warm koppie koffie. Dit is nou wat ek diens noem! Ook teen helfte van die prys minder. La Mer het geen, maar geen gasvryheid-skills nie!

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Suzaan
La Mer Guesthouse
Good day The room you chose was the room we had ready for you with check-in. Because you were a first-time guest we wanted to keep you happy as a guest and wanted to meet your needs and make sure that we accommodate you to the best of our ability. We decided to upgrade you from a double room you booked online to one of our delux rooms with the same rate as the double room. No extra charges. I do believe that we tried our best to accommodate you. Hopefully, we do hope that you would consider booking through us again. Kind regards

Neville B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Baie lekker. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Eienaars net so vriendelik en behulpsaam. Baie skoon, die kos wat bedien word is van baie goeie gehalte. Sal enige tyd weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzaan
La Mer Guesthouse
Good Day Sir Thank you for your review, We hope to see you and your family in the near future. Thank you for staying at Lamer Guesthouse. Lamer Team

Sikelelwa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

We had such a lovely stay. Such great hospitality, the food was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Suzaan
La Mer Guesthouse
Good day, Thank very much for the positive review. We look forward to your next visit to our guesthouse. Thank you La Mer Team

Frederika V
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2018

Diens goed en baie vriendelik. Word aanbeveel vir oornag tuiste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Suzaan
La Mer Guesthouse
Goeiedag Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om u weer by ons Gastehuis te verwelkom. Groete, La Mer span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Suzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driftsands-rylaan 24, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzMTVmZWUzLTRmNTItNGZlOC1hMWI1LTBlZDYwZmJkNzRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 24 Driftsands Drive Humewood 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.97663 25.63646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang