Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Mer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Mike W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beautiful home away from home! La Mer afforded us the most spectacular view and sound of the ocean right in front of the home. It was equipped with everything one could need and all the available facilities were just perfect. Thank you Sarina for the wonderful reception you afforded us, your caring during our stay and your general hospitality. We had an awesome stay and we will be back! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker wegbreek plekkie. Heerlike goed ingerigte woonstelletjie vir 'n wegbreek van die stad. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig tot die fynste details.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons kom vir seker terug! Ons het baie lekker gebly! Ligging is perfek met die see op jou voorstoep. Die fotos is 'n ware weerspieëling van die werklikheid. Merkwaardig wat julle reggekry het met die spasie tot julle beskikking. Die plekkie het alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal weer kom! Baie goeie verblyf opsie. Alles van die hoogstaande gehalte. Voorstel - Laat mense voor die tyd weet (voordat jy bespreek en deposito betaal) jy kan nie jou hondjies in die huis los as jy uitgaan nie, agv die alarmsisteem wat geaktiveer moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drienie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hemel op aarde! Die mooiste plekkie ooit met die vriendelikste gasvrou. Baie dankie vir hierdie pragtige stukkie hemel wat ons kon deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker stil op die seefront. Heerlike plekkie! Pragtige uitsig en vriendelike gasvrou. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid C
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fantastiese verblyf. Baie dankie vir jou gasvryheid. Ek waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderful. The view from the house was stunning. Really a nice location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Pragtige uitsig met al die nodige luuksighede om lewe gemaklik te maak. Dit was wonderlik. Die ligging is uitstekend en kan nie beter uitsig kry nie. Ek was daar met 'n ouer persoon wat moeilik loop, maar was fantasties en het met alles gehelp om die verblyf en tydjie daar so gemaklik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie gerieflike verblyf. Sarina was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het ons verblyf by La Mer baie geniet. Die woonstel is goed ingerig met alles wat nodig is vir 'n kort verblyf. Die uitsigte is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeef0f468e32b2b7b848f6cea4c98de078ed0cd72d0ddbb008b075d1bf7f29e6918b52dbf42899351327b944f0c51d0029f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 2 Marine Drive Kleinmond 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345409295403 19.011951906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang