Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Mer

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 121 resensies vir La Mer
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mike W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

Beautiful home away from home!

La Mer afforded us the most spectacular view and sound of the ocean right in front of the home. It was equipped with everything one could need and all the available facilities were just perfect. Thank you Sarina for the wonderful reception you afforded us, your caring during our stay and your general hospitality. We had an awesome stay and we will be back! Thank you!

Edna A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna A

Lekker wegbreek plekkie.

Heerlike goed ingerigte woonstelletjie vir 'n wegbreek van die stad. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig tot die fynste details.

Amanda L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Ons kom vir seker terug!

Ons het baie lekker gebly! Ligging is perfek met die see op jou voorstoep. Die fotos is 'n ware weerspieëling van die werklikheid. Merkwaardig wat julle reggekry het met die spasie tot julle beskikking. Die plekkie het alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Baie dankie!

Ernie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie B

Sal weer kom!

Baie goeie verblyf opsie. Alles van die hoogstaande gehalte. Voorstel - Laat mense voor die tyd weet (voordat jy bespreek en deposito betaal) jy kan nie jou hondjies in die huis los as jy uitgaan nie, agv die alarmsisteem wat geaktiveer moet word.

Drienie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie K

Hemel op aarde!

Die mooiste plekkie ooit met die vriendelikste gasvrou. Baie dankie vir hierdie pragtige stukkie hemel wat ons kon deel.

Jolize L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize L

Lekker stil op die seefront.

Heerlike plekkie! Pragtige uitsig en vriendelike gasvrou. Ons sal beslis weer besoek.

Ingrid C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid C

Fantastiese verblyf.

Baie dankie vir jou gasvryheid. Ek waardeer dit.

Albert N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert N

Wonderful.

The view from the house was stunning. Really a nice location.

Francois T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois T

Pragtige uitsig met al die nodige luuksighede om lewe gemaklik te maak.

Dit was wonderlik. Die ligging is uitstekend en kan nie beter uitsig kry nie. Ek was daar met 'n ouer persoon wat moeilik loop, maar was fantasties en het met alles gehelp om die verblyf en tydjie daar so gemaklik moontlik te maak.

Jan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie gerieflike verblyf. Sarina was baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons het ons verblyf by La Mer baie geniet. Die woonstel is goed ingerig met alles wat nodig is vir 'n kort verblyf. Die uitsigte is pragtig!

Ursula W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula W

Goed.

Ons kon ongelukkig nie gaan nie agv hospitalisasie van my dogter. Eienaar was nie bereid om ons naweek aan te skuif nie. 'n Familielid het op kort kennisgewing in ons plek gegaan en haar terugvoering was positief.

John T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John T

Enjoyable and well positioned overnighter.

Well located and easy to get to shops, restaurants etc. Nice rocky shore walk nearby. Fireplace a bonus as there are no heaters or air con. Works for an overnight stay.

Elsa E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa E

Baie gerieflik en mooi.

Heerlik gebly teen die see.

Gerald P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald P

Very good.

Very good; well equipped and serviced. The agent was perhaps too eager in some respects.

Herman B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman B

Great family getaway.

Great place and view. The lady might spoil your privacy a bit during the day, as she parks in front of the house where the cleaners tend to the flat next door, but she sits in the car waiting for them, having eyes on you basically through all windows.

Jan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Sal beslis weer teruggaan.

Ons het baie lekker gebly.

Willie F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F

Klein woonstel met 'n lieflike uitsig.

Die La Mer woonstel is 'n eenvertrek-eenheid met 'n uitsig oor die see. Die woonstel is baie naby aan die see (net oorkant die pad). Jy kan die dubbeldeur heeltemal oopmaak of op die stoepie sit. Daar is 'n gemaklike rusbank, 'n klein kaggel, 'n klein kombuis met 'n mikrogolf, 'n stofie, 'n wasbak en die nodige eetgerei. Agter dit is 'n gemaklike dubbelbed en heel agter is 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die verblyf was in orde, skoon en netjies. Dankie Sarina, ons sal weer kom.

Tanja V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

Waarde vir geld en alles is daar en meer wat jy nodig het.

Snoekertafel en tafeltennis en heerlike staproetes.

Santie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K

Perfekte wegbreekplekkie.

Alles wat jy nodig het, baie gerieflik en netjies. Sarina lewer uitstekende diens en laat mens baie welkom voel. Ons het reeds weer plek bespreek in Augustus. Sal dit definitief aanbeveel vir vriende en familie.

Jennifer D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D

Very friendly welcome. Loved that there was an indoor fireplace!

Very friendly welcome. Loved that there was an indoor fireplace!

Danie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Rustig met die gedruis van die see.

Ons is baie vriendelik ontvang en die plekkie was baie netjies. Daar is van alles wat jy nodig het, sal beslis weer terugkom.

Elfriede W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfriede W

Pragtige uitsig.

Ons het heerlik hier gebly. Pragtige uitsig, netjiese kamer met stoep en baie goeie diens. Sal hierdie plekkie enige tyd aanbeveel en ook weer daarvan gebruik maak.

Lizette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Huislik en ontspannend.

Vriendelike diens, ongelooflike uitsig, huis weg van huis.

Elizna G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G

Asemrowende uitsig.

Ons het as gesin vir 'n aand daar oorgeslaap en sou graag langer wou bly. Dit was op so 'n lekker plek geleë met die mooiste uitsig. Die huisie was met alles ingerig en baie netjies. Sal regtig dit aanbeveel.

Johan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Uitstekende waarde vir geld.

Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Sarina was baie gasvry. Die ligging is onverbeterlik en definitief waarde vir geld.

Marlize B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B

Heerlike wegbreekplekkie by die see.

Die ligging is perfek en die see-uitsig is baie goed vir die siel. Die plekkie is ook baie netjies, skoon en pragtig ingerig, met alles wat jy nodig het. Sarina was 'n baie aangename gasvrou wat geen moeite ontsien het om te verseker dat ons lekker bly nie. Ons sal beslis weer terug wees.

Llewellyn A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn A

Sal die plekkie aanbeveel. Asemrowende uitsig.

Sal die plekkie aanbeveel vir enigiemand wat wil wegbreek.

Linda E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E

Wow! Fantasties!

Waardering word uitgespreek teenoor Serina. Sy het ons voorwaar hartlik, warm en vriendelik ontvang. Asemrowende uitsig! Gaan definitief weer terug.

Hazel H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel H

Alles was perfek - uitsig, diens, netheid.

Ek het 'n sig-gestremde vriendin vir 'n naweek Kleinmond toe geneem. Ons het die woonstel gehuur. Dit was heerlik. Die eenheid is op die see en langs die hawe waar al die aktiwiteite van Kleinmond plaasvind. Ek het dadelik weer vir 'n naweek bespreek! My vriendin kon ook ontspan en dit geniet. Als was skoon en het gewerk. Selfs tydens loadshedding is krag vir 'n inverter voorsien en het ons dit nie eens agtergekom nie. My vriendin kon ook heel veilig die badkamer gebruik. Niks waaroor ek my moes bekommer nie. Regtig, beste waarde vir geld in 'n lang ruk!

Ansie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Die uitsig is asemrowend!

Die eenheid was netjies en ons is vriendelik ontvang. Die view was amazing! Ons sal verseker volgende keer langer bly!

Abrie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie J

Ongelooflikke ligging en uiters netjies!

Jy gaan baie ver soek om 'n meer perfekte ligging te kry. Asemrowende uitsig en stapafstand van restaurante. Alles wat jy nodig het, is daar met 'n baie lekker binnebraai. Beurtkrag was geen probleem, siende dat ligte, TV, ens. alles gewerk het. Motorhuis was net te klein vir die bakkie, maar met al die sekuriteits kameras ens. is dit heel veilig. Sarina het baie mooi na ons omgesien en was regtig n uitstekende gasvrou! Sal La Mer verseker aanbeveel en julle sien ons beslis weer!

Mickets B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickets B

Absoluut heerlik.

Sarina was baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel baie netjies en skoon en die ekstras soos koffie, tee, suiker en selfs melk en beskuit was spesiaal. Sy het tot die plantegroei laat afsny om die uitsig vir ons onbelemmerd te maak.

Carmen D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D

Absolute bliss.

La Mer has been on my to-do list for a while and it did not disappoint! What a lovely place to stay and the views are priceless. Everything in the flat was perfect for our stay. Neat and clean and well equipped. Sarina, thank you for the warm welcome and what a lovely person as well. Will definitely be back!

Susan T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Excellent facilities and friendly service.

Liked the position of the room.

Marius H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H

Fantasties.

Nog nooit by 'n plek waar jy in die oggend in jou bed lê en sien hoe die branders breek op die rotse nie. Uitsig asemrowende maak nie saak of die sonskyn.

Marni O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marni O

Wonderful.

La Mer is a cosy and warm apartment. We had a lovely stay and will definitely recommend it. Amidst the ongoing load shedding trying to make winter nights colder and darker. We lit up the quaint little fireplace, and enjoyed an evening filled with ambiance, good chocolate and laughter.

Porchia B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Porchia B

Ons het die rustigheid baie geniet.

Die plekkie was baie netjies en die diens was uitstekend.

Lesley B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley B

Lovely room with a great view.

Enjoyed our stay, very friendly host.

Jan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Perfekte wegbreek.

Ons gasvrou, Sarina, het ons onmiddellik welkom laat voel. Die woonstel is baie netjies en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig oor die hawe en see is 'n absolute bonus. Ons sal beslis weer teruggaan.

Elphia V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elphia V

Regtig die beste gasvrou van al die plekke wat ons al in gebly het.

Baie vriendelik ontvang en goeie verwelkoming. Baie netjies en skoon en wonderlike uitsig. Het alreeds weer by La Mer bespreek vir April.

Keith M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M

Great.

Really comfortable house with all facilities.

Annelie Elizabeth B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie Elizabeth B

Ons het dit baie geniet en beveel dit aan.

Die mooiste see-uitsig, ontspan lekker. Sal altyd teruggaan na La Mer. Dit is baie netjies en vriendelik.

Dalene H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H

Gorgeous, well equipped house situated in the best location to watch the sea and its moods.

Never been in a holiday home with so much of everything, from dishwasher to salt and pepper. From the moment we arrived we were treated special. Everything was clean and fresh and fresh flowers. We were informed where everything were and how everything works. The sea view is extraordinary. There is secured parking and lovely games and braai room. We will be back again and again. And they love dogs!

Tina B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B

Stunning ocean view. Cozy, very comfortable and well equipped!

La Mer Flatlet is in a picturesque area of Kleinmond, right on the ocean with indigenous plants and local wildlife on your doorstep. The unit is well equipped and neat and great for a short breakaway, restaurants, art and craft shops and the harbour is a safe walking distance away.

Louise V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Presies waarvoor ek gevra het.

Alles was wat ek wou hê en nog meer. Vars blomme in die kamer was 'n bonus. Toe ek gesukkel het met die stofie, het hulle dit namens my kom aansteek. Baie waardeer.

Janeen V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeen V

Die mooiste plek met die beste uitsig.

Naby aan alles om dit 'n lekker wegbreek te maak. Sal definitief weer hier gaan kuier.

Chantley G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantley G

Absolutely amazing! breathtaking!

Friendly host! The place is extremely clean. Definitely an escape from the real world.

Juan D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Great spot

Great sea view and location. Accommodation is great.

Dalene V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

What a jewel! Absolutely amazing.

The location is awesome - sound of the sea - the view - the short walks to the harbour, lagoon, beach. I will definitely visit again.

Sorita K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita K

Heerlike kuier!

Die sit op die stoep en kyk hoe die branders teen die rotse slaan was beslis my hoogtepunt!

Clive D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive D

The best choice of accommodation made thus far.

I would recommend the town and the accommodation.

Juan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Rustig en sentraal.

Die woostel het alles gehad en was baie netjies. Ons het lekker gekuier.

Elna C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C

La Mer was fantasties.

Die uitsig is asemrowend. La Mer is loopafstand vanaf hawe met heerlike koffiewinkels, en die huis is gerieflik ingerig met meer as wat jy nodig het. Dankie La Mer. Julle sien ons vir seker weer.

Renette L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette L

Uitstekend.

Puik diens ontvang. Hier kan jy heeldag net sit en na die see staar. Kuswandelpad slegs 300 m vanaf La Mer.

Rubi D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubi D

It was perfect.

Our getaway felt like our home away from home, but with a magnificent view. Our hostess, Sarina, was a gem. Thank you.

Alida E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E

Pragtige uitsig.

Die plekkie het onbelemmerde seeuitsig, dis baie netjies en die eienaars doen moeite om jou tuis te laat voel.

Maryka N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka N

Wonderlik.

Huis is netjies en skoon. Alles wst jy benodig word voorsien. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Huis is op die beste plek, mooiste uitkyk op die see en hawe. Net wonderlik.

James L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

Dit is werklik pragtig.

Die ligging is van die beste wat jy kan indink. Huis is lekker prakties, met alles wat 'n huurder sal nodig kry. Pragtige plek, lekker gekuier.

Alta M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M

Rustig, salig.

Baie aangename rusplek met alles wat nodig is en 'n baie bedagsame gasvrou. Ons sal weer daar gaan bly.

Arnaud M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnaud M

Wonderlike ligging en kliëntediens.

Reg by die see en Sarina hou haar hand baie mooi oor die plekkie.

Johan G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Baie lekker daar gebly met ’n uitsig oor die see.

Al probleem wat ek gehad het was dat die waskamer en wasmasjiene net vir sekere gaste beskikbaar was. Ons moes ons klere in die dorp gaan was en dit ophang op 'n ou geroeste staander wat hulle verskaf het. Sarina was 'n wonderlike gasvrou.

Mariana L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L

Fantastiese naweek met 'n asemrowende uitsig. Sarina is 'n uitstekende gasvrou.

Sal dit aanbeveel vir almal wat wil wegbreek vir 'n naweek.

Gea V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gea V

Die ligging is puik.

Die dame wat ons verwelkom het, was een te veel. Daar is gehamer op kontant vir brandhout. Sy het te lank ons tyd in beslag geneem en ons laat voel of ons dalk kan goed vat, want sy kom alles nagaan. Sy het die oggend van ons uitboek in haar kar gesit en wag. Toe ek uitloop om die see te geniet, het sy kom praat, weereens, en in trane uitgebars oor die ander inwoners se gedrag die vorige aand. Dit het niks met ons te doen nie.

Elizna A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizna A

Baie lekker, vrek warm in somer.

Baie mooi see-uitsig, ideaal vir die winter. Ons het ons lugverkoeling met die tweede verblyf wat in die somer was baie gemis.

Noleen D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen D

Heerlik, ontspannend, wat 'n view!

Dankie Sarina vir die warm ontvangs, dankie vir elke dag se geselsies en seker maak dat alles is orde was. Julle plek is baie mooi en verseker die moeite werd om te besoek. Miskien sien ons mekaar vinnig weer.

Thys M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys M

Luilekker plek om te rus.

Goed toegerus. Lekker privaat met beste uitsig.

Elizna A - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna A

Huisie by die see.

La Mer het alles wat 'n mens nodig het en is veilig - tel vandag baie! Stunning view en staproetes.

Madi (mg) D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madi (mg) D

Dalene en Sarina het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer met ons laat aankoms. Die woonstel is baie netjies, goed toegerus en het 'n lieflike see-uitsig. Sarina het daagliks verneem of ons tevrede is en of daar iets is waarmee sy kan help. Ons het 'n ongelooflike paar dae in La Mer geniet.

Hemels om die breek van die branders te hoor vanuit die woonstel. Stil omgewing en lieflike plankiespad langs die kus begin net daar by die hawe. Sal vir seker weer wil kom. Dankie weereens.

Shiehaam L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shiehaam L

A wonderful and peaceful relaxation holiday.

I will definitely go back again and again!

Othelie M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Othelie M

Rus vir die siel.

Heerlik gekuier in hierdie pragtige huis met die mooiste uitsig oor die see en perfekte ligging naby heerlike restaurante en interessante winkeltjies.

Sakkie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V

Uitstekende verblyf

Lekker gebly. Sal weer gaan. Kan plekkie aanbeveel

Karen F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen F

Lovely view of ocean

Unfortunately harbour now used for loud music and drinking .

Carel A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A

Die beste tyd saam met my gesin, my 2de besoek daar. Sal weer kom.

My 2de besoek by La Mer en stel nie teleur nie. Kleinmond het nog baie potensiaal.

Clinton M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton M

Die diens was puik en hele ondervinding baie aangenaam.

Baie goed en duidelik gekommunikeer en moeite is gedoen dat als vlot verloop. Nogmaals baie dankie.

Belinda V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

A view to die for!

Heerlik gekuier. Die see is letterlik oor die straat. As jy te lui is om oor die straat te loop, dan sit jy rustig in die sitkamer en kyk by die groot vensters uit na die see. Kom definitief weer.

Renée B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Renée B

Lovely view, relaxing time right at the ocean.

The unit is small but comfortable, cozy and clean. The ocean views from the deck are fabulous. The host Sarina is kind, caring and attentive and readily available if you need anything.

Valmare J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valmare J

Asemrowend en baie netjies.

Dis 'n ongelooflike rustige plek met die mooiste uitsig en ek sal definitief weer bespreek.

Ansi G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi G

Best view!

Great stay! Thank you.

Jacques R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Ongelooflike waarde vir geld wegbreek.

Skoon, rustig, veilig, cosy, geknetter van kaggel asook gedreun van see in jou ore met ongelooflike uitsig vanuit jou bed. Ons gasheer Sarina was ook uit die boonste rakke, veral met haar kommunikasie voor ons arrivering asook haar stiptelikheid en vriendelikheid het ons verblyf net nog lekkerder gemaak. Sal definitief weer in die toekoms in La Mer tuisgaan.

Roy B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B

Very picturesque and cosy.

Conveniently situated for restaurants and shops with lovely sea view.

Estelle V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Heerlik.

Ons het werklik 'n heerlike naweek gehad. Daar was genoeg speletjies in die huis om ons en ons dogtertjie besig te hou in die reënweer. Fantastiese uitsig en heerlik om die branders te hoor.

Scott V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott V

Beautiful ocean view.

My wife and I stayed here during our honeymoon. We had booked the honeymoon suite, but the hosts put us up in the main part of the house because the neighbour next door was doing noisy renovations. The main house is well-equipped with just about everything you might need during your stay. We couldn't stay long enough to take advantage of the braai facilities, but they are very nice. We will definitely consider coming back on a future trip.

Mariska M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M

Perfekte plekkie om te gaan uitrus langs die see.

Plekkie is baie netjies en toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Vriendelike diens. Toegerus vir troeteldiere. Mooiste see-uitsig.

Emmerick V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick V

Gerieflik.

La Mer se eienaar en agent was uiters behulpsaam, veral gedurende beurt krag. Ons is baie vriendelik vroeër ontvang, soos met eienaar gereël aangesien ons vlug vroeg was. La Mer het pragtige see-uitsig en is pynlik skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en linne skoon en netjies. Ons kon geen fout vind nie en sal weer daar gaan bly wanneer in die omgewing. Stapafstand vanaf hawe, restaurante en winkeltjies.

Carel A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A

Wonderlike tyd.

Sal weer bespreek.

Leon B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Lieflike eenheid met mooiste see-uitsig.

Pragtige eenheid met mooiste uitsig oor die hawes in Kleinmond.

Mickets B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mickets B

Ideale plekkie om sielsrus te ervaar.

Vriendelike ontvangs deur Sarina. Woonstel pragtig ingerig en baie netjies en skoon. Heerlike bed en skoon linne. Ekstra welkom met blomme, champagne in die yskas en sjokolade op die bed. Meer perfekte uitsig sal moeilik gekry word. Heerlik om op die stoepie te sit en net te ontlaai met die gedruis van die branders reg voor jou. Die paar items wat al hul beste dae gehad het, is aan Sarina uitgewys en indien dit vervang word is alles meer as perfek. Baie dankie, ons sal vir seker weer wil kom.

Edward H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward H

Fantastiese verblyf in La Mer.

La Mer het ons verwagtinge oortref: mooiste see-uitsig, netheid, geriewe, gasvrou (Sarina) en eienaar (Dalene) vriendelik en professioneel. Ons sal beslis weer teruggaan.

Charmaine H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine H

Immaculate. Warmly welcomed. Everything required to make it a special weekend was available. The sea view was awesome. Shops and restaurants were in walking distance.

We were made to feel at home by Surina and given guidelines as to the accommodation and surroundings. The flatlet is tastefully decorated and provides in all the needs and comforts required for a weekend break away. The street was quiet except for the occasional dog walker or runner. It being winter I would suggest a supply of wood for the small fireplace as it can get nippy in the evenings. Thank you for a lovely weekend.

Werner C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Baie goed geleë.

Dankie vir 'n lekker vakansie. Baie mooi uitsigte. En ons het 'n walvis gesien. Alles wat ons nodig gehad het.

Igna D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Igna D

Heerlike plek. Mooiste uitsig. Alles was perfek!

Dit was 'n fees om by La Mer vakansie te hou. Mooi ruim huis met gerieflike pragtige woonstel. Asemrowende see-uitsig so op die rotse en fynbos. Daar word soveel aandag aan detail gegee. Alles is pragtig. Diens uitstekend Ek kan La Mer hoogs aanbeveel. Sal altyd weer terugkom hierheen.

Chris M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Lovely place to stay. Beautiful view of the Ocean and great walks. The place was very clean and neat. Highly recommended.

We had a pleasant stay. Shopping centre about 5 min walk. We will be back.

Gaynor M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gaynor M

Pragtige uitsig, maar foto's lyk beter as werklikheid.

Plek pragtige uitsig, maar baie stowwerig.

Nicolette L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette L

Ongelooflike see-uitsig!

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus met 'n ongelooflike see-uitsig. Dit is geskik vir kort verblyf aangesien die spasie binne die eenheid baie beperk is.

Ami M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ami M

Alles was uit die boek uit.

Gesellig en goed ingerig. Fantastiese uitsig. Wonderlike diens. Sal beslis weer bespreek.

Lisa N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N

Incredible weekend in the most spectacular location - the house had absolutely everything we needed.

Charolene was a fantastic host, super friendly and helpful. The house has the most incredible location, we watched whales from the cosy lounge. It was super well equipped, and the walks through the nature reserve down the road were an absolute highlight.

Lynette R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Nice place to stay. Only problem we had was electricity points.

Beautiful view. Neat and tidy.

Lindi K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi K

Heerlike naweekwegbreek!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by La Mer. Die ligging is ideaal, en om wakker te word met die branders se gesuis is heerlik. Die huis was uitstekend toegerus en was alles wat ons benodig het.

Thea R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea R

Baie netjies en pragtige uitsig.

Die woonstel is beslis geskik vir 'n paartjie wat 'n kort wegbreek kort. Baie netjies en nader aan die see kan jy nie kom nie.

Wietse V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wietse V

Pragtige ligging.

Heerlike verblyf met die branders so op jou voorstoep en walvisse wat baljaar. Netjiese huisie en goed ingerig.

Hennie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Pragtige see uitsig!

Ons het heerlik gebly by La Mer! Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Die plekkie is op die see en ons het die uitsig baie geniet. Dit het baie gereën terwyl ons daar was maar gelukkig kon ons in die huis sit en vir die see kyk. Ons het die gesellige kaggeltjie ook baie geniet in die koue weer. Ons sal beslis weer kom.

Lucia M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia M

Amazing!

We had amazing stay La Mer and will be visiting again soon.

Marietjie R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Ongelooflik.

Ek sal definitief weer in die toekoms La Mer besoek. Alles was perfek en ons almal was gaande oor dit.

Sonja V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Heerlike gepamperlang!

Die eenheid vir twee is pragtig, goed toegerus en het 'n ongelooflike uitsig oor die see. Ons sal beslis weer daar bly as ons Kleinmond besoek. Ons kon voor die TV sit, met volle DStv-pakket terwyl die kaggel gesellig in die koolstofie brand en die vuurtjie vir ons aandete op die stoep in die ketelbraai. Met branders wat oor rotse breek kon ons byna nie besluit waarna om te kyk nie!

Igna D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Was 'n heerlike gesellige huisie, so mooi.

Dit was heerlik om by La Mer te bly. Pragtige uitsig, mooi skoon, gerieflke huisie. Mens kan sien die huis is met sorg gemeubileer en word pragtig skoon gehou.

Samantha B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Hulle was baie aangenaam en vriendelik.

Ons het alles baie geniet and sal vir seker weer gaan kuier. Baie nice!

Christelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Pragtige woonstel met vriendelike diens.

Die woonstel was pragtig en gerieflik met basiese selfsorgbenodighede. Pragtige uitsig en vriendelike eienaar. Die WiFi was beslis 'n bonus.

Rina L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L

Heerlike tyd gehad.

Eienaars baie vriendelik. Uitsig baie mooi en lekker geleë naby wandelpaaie. Kamer ruik heerlik en die handdoeke ook en lekker sag.

Winifred V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winifred V

'n Klein stukkie hemel op aarde.

Die plekkie is in die straat vlak voor die see in Kleinmond. Ons het in die "bachelor suite" gebly vir twee nagte. Die plek het in al ons behoeftes voorsien. My man kon sy DStv ook geniet, wat hom verhoed het om na ons huis te verlang. Jy kan lekker ver gaan stap langs die see en die mooiste fynbos (met baie blomme en 'n verskeidenheid proteas) al langs die wandelpad waardeer. Die plekkie is ook binne loop afstand van 'n verskeidenheid winkels en restaurante. Ons gasvrouens (Charolene en Dalene) was ook fantasties! Ek kan met 'n opregte hart die pragtige plekkie aanbeveel. Beslis waarde vir geld!

Stuart C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C

Fantasties - bo verwagting.

Die ontvangs was fantasties, kamer skoon en bo verwagting - ligging goed.

Carla F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla F

Fantasties en sal ons definitief weer sien.

Vreeslike netjiese huis. Alles wat jy nodig het met die mooiste uitsig.

Delene J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene J

Can definitely recommend it to anyone, the staff are excellent, the place was beautiful and so clean and the view from the flat was awesome.

The staff were so friendly and welcoming. The flatlet was exceptionally clean and beautiful - like a honeymoon suite. The position was fabulous and the view awesome. Kleinmond was such a surprise. Loved our stay.

Marie T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Vriendelik, uiters behulpsaam, alles goed toegerus.

Pragtige uitsig. Vriendelike gasvrou. Pragtige plek!

Helen K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen K

Absolutely perfect, cannot fault anything.

Everything one needed was available.

Fanie M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M

Vriendelike mense op die see se drumpel.

Die gastehuis is op die see se drumpel geleë. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjiese en skoon B&B. Kan dit regtig aanbeveel.

Pj L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pj L

Heerlike tyd in La Mer gehad! Netjies, goed ingerig met vol see uitsig! Ons kom weer!

Heerlike tyd in La Mer gehad! Netjies, goed ingerig met vol see uitsig! Voetpaadjie reguit hawe toe met restaurante en snuisterywinkels! Lekker!

Willem W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W

Hoë kwaliteit verblyf met prima ligging.

Ek kon nie vir beter vra nie! Om heeltyd die oseaan te kan sien uit jou sitkamer en slaapkamer is 'n 100% behoeftebevrediging.

Alize L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alize L

Kan eenvoudig nie vir beter vra nie.

Wat 'n lieflike plek met 'n ideale ligging. Dalene en haar man het pas die plekkie opgeknap en hulle voorsien hul gaste met alles wat jy moontlik kan nodig hê met vakansie. 'n Week lank in luuksheid gebly met die mooiste uitsig!

Christine M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Baie lekker gebly! Rus vir 'n mens se siel.

Julle gaan ons definitief weer sien!

Francois D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Lieflik en huislik. Alles wat jy nodig het.

Dankie vir die ekstra moeite om ons welkom te laat voel. Die vars blomme in elke vertrek en die knetterende vuur wat in die kaggel gebrand het toe ons daar aankom was so verwelkomend. 'n Rustige, luukse huislike atmosfeer en die huis is goed toegerus. Die beddegoed was van goeie kwaliteit en dra by tot 'n goeie nagrus. 'n Puik ligging en 'n asemrowende uitsig. So mag 'n mens maar vakansie hou.

Marius C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C

Great ligging en gerieflik!

Baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal nêrens anders in Kleinmond gaan bly nie.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeef0f468e32b2b7b848f6cea4c98de078ed0cd72d0ddbb008b075d1bf7f29e6918b52dbf42899351327b944f0c51d0029f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 2 Marine Drive Kleinmond 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345409295403 19.011951906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang