Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Mer

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Mer is 'n strandhuis met slaapplek vir 6 en 'n woonstel met slaapplek vir 2 gaste op Kleinmond se strandfront. Die huis het 'n omsetter wat ligte, die TV en sekuriteitskamers aan die gang hou tydens beurtkrag.

Self-catering Sea front Beach House beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 kamers elk 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel, TV, DStv en gratis WiFi. Buite die huis is daar 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en 'n buitetafel en stoele, asook 'n draagbare braai wat gaste op die voorstoep kan gebruik.

Self-catering Sea Front Apartment is 'n oopplan-woonstel wat oor 'n slaapkamer met 'n koniningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort beskik. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n kaggel, TV, DStv en gratis WiFi. Daar is 'n stoep met 'n draagbare braai, tafel en stoele.

La Mer is 15 minute se stap, via 'n houtpaadjie, van die Palmietstrandmeer en strand af. Botrivierstrandmeer en Kleinmond se Blouvlagstrand is net 20 minute se stap ver. Die besige hawe spog met verskeie restaurante en oulike winkels. Dit is net 5 minute se stap ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Mike W
Saam met vriende
5.0
Beautiful home away from home! La Mer afforded us the most spectacular view and sound of the ocean right in front of the home. It was e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Edna A
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek plekkie. Heerlike goed ingerigte woonstelletjie vir 'n wegbreek van die stad. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig tot die fynste de...
Sien meer
Jul 2024
Amanda L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kom vir seker terug! Ons het baie lekker gebly! Ligging is perfek met die see op jou voorstoep. Die fotos is 'n ware weerspieëling van die werklik...
Sien meer
Mei 2024
Ernie B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer kom! Baie goeie verblyf opsie. Alles van die hoogstaande gehalte. Voorstel - Laat mense voor die tyd weet (voordat jy bespreek en deposito be...
Sien meer
Apr 2024
Drienie K
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde! Die mooiste plekkie ooit met die vriendelikste gasvrou. Baie dankie vir hierdie pragtige stukkie hemel wat ons kon deel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Marienerylaan 2, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Mer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeef0f468e32b2b7b848f6cea4c98de078ed0cd72d0ddbb008b075d1bf7f29e6918b52dbf42899351327b944f0c51d0029f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 2 Marine Drive Kleinmond 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345409295403 19.011951906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang