Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Petite Pierre

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet-straat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Petite Pierre is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in die noordoostelike ingang van Michell's Pass in Ceres bied. Hierdie streek is vir die uitvoer van vars en gedroogde vrugte bekend. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, kampgasstoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 2, gemaklike rusbanke en 'n TV. Buite is tuinmeubels met sitplek vir 2 beskikbaar. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die kothuis is naby restaurante, parke, museums, buitelugaktiwiteite en besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kiewiet-straat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet-straat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564fb6fbfae9dd203695c88e9e64e4a59efedcd3625fe39049eca0901533e951cd6c29a64365c01015d3e9d5e01c3220b047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360855417045 19.29857003444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang