Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladybrand Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Lashwarita M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Netjies en vriendelik. Netjies en die vriendelikste ontvangsdame. Lekkerste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2023

Lekker gebly. Lekker plekkie, voel soos die plaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
Ladybrand Guest House
Goeiedag, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Ansa T
1 nag Besigheidsreis
4.2
Aug 2024

Vriendelik, gemaklik en aanbeveelbaar. Bly al die afgelope paar jare 1 nag per jaar in Ladybrand Gastehuis oor vir werkdoeleindes. Wanneer ek verblyf bespreek, kyk ek nie eers na ander opsies nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anne-marie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Netjies en gerieflik. Baie gasvry ontvang. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
Ladybrand Guest House
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

Alistair T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie vriendelike diens en baie netjiese kamers. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
Ladybrand Guest House
Baie dankie, sien julle gou weer!

Welly D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Spacious room and friendly host. Nice guesthouse and excellent breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iain G
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2022

Great stayover place. Did a bike trip to Lesotho and stayed over with friends. Perfect location, safe parking and rooms were fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
Ladybrand Guest House
Thanks for the good review, hope to see you again!

Ansa T
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2022

Vriendelike ontvangs en kamers is baie netjies en skoon. Sal aanbeveel vir enige persoon wat oornagverblyf nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
Ladybrand Guest House
Baie bly julle het dit geniet! Sien weer, Lekker dag!

Jacolize D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Des 2022

Netjies en soos adverteer. Baie tervrede met diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petrus
Ladybrand Guest House
Baie dankie, Hoop ons sien julle gou weer.

Kobie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Lekker. Geen probleme ervaar nie, dankie, ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
Ladybrand Guest House
Baie bly julle het dit geniet, sien weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petrus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwestraat 30, Ladybrand, Oostelike Vrystaat, 9745, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDI5NTA4LTdjZDctNDk4My1iMmIwLTlmNGQ0ZWEwMTZlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 30 Nuwe Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.191689215894 27.453178937171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang