Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladybrand Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwestraat 30, Ladybrand, Oostelike Vrystaat, 9745, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ladybrand Guest House is die ideale wegbreekplek van die gejaag en stres van die stadslewe. By Ladybrand kan jy volkome rus en vrede kom geniet.

Daar is 12 kamers waaruit jy kan kies en elk het slaapplek vir 1 tot 4 gaste. Die kamers is volledig toegerus en het lugversorging om te verseker dat jou tydjie by ons gemaklik is. Vinnige WiFi is ook beskikbaar. Die tarief sluit ontbyt in.

Gaste is welkom om te ontspan by die swembad of heerlik in die welige tuin te braai. Die gastehuis is troeteldiervriendelik so jou vierpotige vriende is meer as welkom om saam te kom, mits dit vooraf so gereël is.

Ongeveer 15 km vanaf Ladybrand is die bekende Maseru-grens, die toegangspoort tot die Bergkoninkryk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maryanne M
Saam met lewensmaat
5.0
I would highly recommend this place, it was so amazing and great service. Our stay was out of this world, very peaceful, the place was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Lulu V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig. Ek was onkant gevang oor die waarde vir geld. Het glad nie die vriendelikheid, gasvryheid en pragtige plekkie verwag vir wat ons daarvoor...
Sien meer
Okt 2024
Lashwarita M
Gesin met tieners
4.8
Netjies en vriendelik. Netjies en die vriendelikste ontvangsdame. Lekkerste ontbyt.
Jan 2024
Louise L
Besigheidsreis
4.4
Lekker gebly. Lekker plekkie, voel soos die plaas.
Mei 2023
Ansa T
Besigheidsreis
4.2
Vriendelik, gemaklik en aanbeveelbaar. Bly al die afgelope paar jare 1 nag per jaar in Ladybrand Gastehuis oor vir werkdoeleindes. Wanneer ek verblyf ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petrus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nuwestraat 30, Ladybrand, Oostelike Vrystaat, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Ladybrand Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwestraat 30, Ladybrand, Oostelike Vrystaat, 9745, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDI5NTA4LTdjZDctNDk4My1iMmIwLTlmNGQ0ZWEwMTZlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 30 Nuwe Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.191689215894 27.453178937171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang