Ladybrand Guest House
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nuwestraat 30, Ladybrand, Oostelike Vrystaat, 9745, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ladybrand Guest House is die ideale wegbreekplek van die gejaag en stres van die stadslewe. By Ladybrand kan jy volkome rus en vrede kom geniet.
Daar is 12 kamers waaruit jy kan kies en elk het slaapplek vir 1 tot 4 gaste. Die kamers is volledig toegerus en het lugversorging om te verseker dat jou tydjie by ons gemaklik is. Vinnige WiFi is ook beskikbaar. Die tarief sluit ontbyt in.
Gaste is welkom om te ontspan by die swembad of heerlik in die welige tuin te braai. Die gastehuis is troeteldiervriendelik so jou vierpotige vriende is meer as welkom om saam te kom, mits dit vooraf so gereël is.
Ongeveer 15 km vanaf Ladybrand is die bekende Maseru-grens, die toegangspoort tot die Bergkoninkryk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petrus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Nuwestraat 30, Ladybrand, Oostelike Vrystaat, 9745, Vrystaat
- Gaste dink Ladybrand Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nuwestraat 30, Ladybrand, Oostelike Vrystaat, 9745, Vrystaat