Ladybrand Heritage House
Beskrywing
Dié gerieflike slaapkamer bied 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met moderne afwerkings. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV en 'n groot versameling DStv-kanale. Daar is WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaar, handdoeke, badkamergeriewe, lugversorging, 'n haardroër, USB-poorte en oorgenoeg kragpunte in al die kamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Ontbyt op versoek: Elke dag vanaf 07:30-09:00.
Aandete beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse en suite-kamer komplimenteer die ou gebou met moderne afwerkings en 'n prentjiemooi uitsig op die Platberg en The Stables. Die eenheid het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n TV met 'n groot versameling DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, badkamergeriewe, 'n lessenaar, lugversorging, 'n USB-poort en elektriese kombers. Die moderne badkamers bied 'n ekstra groot stort wat nog steeds gemak en weelde in gedagte hou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Ontbyt op versoek: Elke dag vanaf 07:30-09:00.
Aandete beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer komplimenteer die erfenis van die geskiedkundige gebou en front suid met 'n uitsig van die gholfbaan aan die voet van die Platberg waar The Stables geleë is. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met moderne afwerkings en 'n ekstra groot stort. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV en 'n groot versameling DStv-kanale. Daar is WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaar, handdoeke, badkamergeriewe, 'n haardroër, USB-poorte, lugversorging en oorgenoeg kragpunte in al die kamers wat sal sorg vir 'n ontspanne tydjie by ons.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Ontbyt op versoek: Elke dag vanaf 07:30-09:00.
Aandete beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer is perfek vir 'n moeë reisiger. Die kamer front noord en is op die boonste verdieping langs die balkon geleë wat uitkyk oor die goed onderhoude tuine met manjifieke uitsigte op die omliggende berge. Daar is 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 2 gemakstoele. Andersins kan reëlings getref word vir die gebruik van enkelbeddens. Die slaapkamer bied 'n en suite-badkamer met 'n ekstra groot stort en handdoeke vir gaste se gebruik. Ander moderne bederfies sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n USB-poort, oorgenoeg kragpunte, lugversorging, 'n platskerm-TV met privaat beheerde DStv, elektriese kombersies en 'n haardroër in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Ontbyt op versoek: Elke dag vanaf 07:30-09:00.
Aandete beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Stahmer-kamer is 'n ruim en moderne kamer wat noord front, en gemaklik maar stylvol versier is met alle moderne luukshede en 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Dié slaapkamer is bo langs die balkon en dit kyk oor die netjiese tuin en die op die pragtige berge. Hierdie kamer is oorkant The Joubert-kamer geleë en is dus ideaal vir gesinne wat 2 groter kamers naby mekaar sal geniet. 'n Bababed of matras kan ook vir jonger gaste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Ontbyt op versoek: Elke dag vanaf 07:30-09:00.
Aandete beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is gerieflik en knus. Dit het 'n dubbelbed en 'n privaat en suite-badkamer. Dit is ideaal vir oornaggaste en het 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Ontbyt op versoek: Elke dag vanaf 07:30-09:00.
Aandete beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gerieflike, moderne kamer front suid. Dit is versier met warm kleurskakerings. Toegerus met lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, haardroër, USB-ingang, en 'n snoesige gemakstoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Ontbyt op versoek: Elke dag vanaf 07:30-09:00.
Aandete beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel is ruim. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is enkelbeddens in die groot sitarea wat vir jong reisigers gebruik word. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en gaste kan maaltye voorberei. Daar is ook 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n groot eetarea en braaigeriewe. Vars linne en handdoeke word voorsien en gaste het toegang tot die swembad, lapa en 'n sportklub aan die oorkant.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.
Ontbyt op versoek: Elke dag vanaf 07:30-09:00.
Aandete beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collinstraat 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang