Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladybrand Heritage House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Jannie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Aangename ervaring met vriendelike personeel. Dit was 'n aangename ervaring en sal beslis weer daar bly. Goeie beddens, linne ens. Die "ou" gebou skep 'n unieke atmosfeer en is eg Vrystaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
1 nag Gesin met tieners
2.8
Apr 2023

Self-catering cottage is very poor. Aside from blocked drains and sewerage leaking up into the shower, the bedding was poor quality (thin lumpy duvet on the main bed, 1 blanket only on one single bed, 1 thin cover on the other single bed with a tiny, thin blanket). An old, stained dishtowel in the kitchen with very watered-down washing liquid. One-third of a toilet roll provided. The person who checked us in knew nothing about the advertised hiking trail (which is why we had chosen the place). Wifi is not available at the cottage, which is not mentioned. On the positive side, we were offered a shower in the main house and the main house looked really nice. It is nicely set on the golf course so we could walk there. We were a late booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Michael V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie lekker gebly en geslaap. Ek beveel Heritage House BAIE sterk aan. Die geriewe was netjies en skoon. Personeel en eienaar baie vriendelik. Het gevoel of ons by vriende gaan kuier het. Heerlike ontbyt gehad. Sal vir seker net by Heritage House slaap as ek weer daar is. Die sandsteengebou is tipies aan die Oos-Vrystaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Warm plattelandse gasvryheid. Donald voel soos 'n ou vriend. Fantasties wat hulle met hierdie gedenkwaardige ou gebou gedoen het - kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
1 nag
5.0
Mrt 2022

Perfect overnight stay. Well-appointed and neat, comfortable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2022

Possible less than average. The facility is poorly advertise and no information has been displayed regarding a very historical venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elmee E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Uitstekend! Die eienaars is baie vriendelik en sal die verblyf beslis aanbeveel. Skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charne
Ladybrand Heritage House
Dankie Elmee. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier by ons te hê vir 'n paar dae. Kom kuier gou weer.

Henk L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Netjiese oornagplek. Netjiese oornagplek. Hartlik verwelkom deur gasvrou en ingelig oor die historie van die geboue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Clean, friendly, helpful. Absolutely stunning, modernised century old house. Spotlessly clean. Unique experience. Lovely couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Gasvry, vriendelik baie mooi. Ons was baie beïndruk met die diens, die eienaars se vriendelikheid en hulle bedagsaamheid. Baie baie mooi ou gebou en regtig baie netjies ingerig. Daar was loadshedding en ons wou nie te laat ry nie. Sonder dat ons gevra het was die eienaars so gaaf om vir ons fles met kookwater vir koffie voor ons deur te laat sommer vroeg die oggend reeds. Kan hulle beslis aanbeveel. Vriendelike diens en warm ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWitULRCZLdc8SHdv5bIE4rzy4sAK9pOPWSHz0KNiUh7RX4FBpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 1 Collin Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.204083249585 27.459146332741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang