Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladybrand Heritage House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ladybrand Heritage House is in die skilderagtige Oos-Vrystaat, poort na die Bergkoninkryk Lesotho, geleë. Geleë aan die voet van skilderagtige Platberg, met 'n uitsig oor die majestueuse Malutiberge, bied Ladybrand Heritage House besoekers 'n unieke kombinasie van ouwêreldse sjarme en hedendaagse gerief, terwyl die geskiedenis van die ou "Gedenk Kinderhuis" steeds behoue bly.

Die verblyf beskik oor 7 kamers met lugversorging wat toegerus is met toiletware, handdoeke, WiFi, haardroërs, TV, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n selfsorgwoonstel met 'n volledig toegeruste kombuis, 2 kamers en direkte toegang tot 'n sprankelende swembad en sportgeriewe.

Die hartverwarmende sitkamer en eetarea verskaf aan besoekers 'n ontspanne atmosfeer, waar 'n glas goeie Suid-Afrikaanse wyn of whiskey geniet kan word, terwyl hulle deur een van ons oorgenoeg boeke blaai of 'n potjie biljart of snoeker speel. 'n Stewige aandete kan voorberei word indien dit vooraf gereël word.

Grens die agtien putjie gholfbaan van die Ladybrand Sportklub bied ons direkte toegang tot 'n potjie gholf, 'n paar lengtes swem, 'n sessie by die gimnasium, 'n potjie tennis of muurbal of 'n stap op die Steve Visser-staproete , wat jou lei na die historiese "stalle", wat miljoene jare gelede uit soliede sandsteenrots uitgekap is. Saterdagoggende kan gaste 'n skilderagtige 5 km "Park Run" op die aangrensende gholfbaan geniet en plaaslike Ladybranders ontmoet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Collinstraat 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Ladybrand Heritage House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWitULRCZLdc8SHdv5bIE4rzy4sAK9pOPWSHz0KNiUh7RX4FBpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1 Collin Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.204083249585 27.459146332741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang