Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laer Kusweg 6

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Kusweg 6, Kleinmond, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R5 400 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Laer Kusweg 6 is 'n goed gemeubileerde en ruim dubbelverdieping-strandhuis in Kleinmond. Dit spog met skilderagtige see-uitsigte, wat dit perfek maak vir 'n onvergeetlike seevakansie vir die hele gesin.

Dié strandhuis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea.

Die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n speletjieskamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en dubbelwasbakke. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die vierde en vyfde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 2 oonde, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n binnebraai-area en 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die hoofleefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die glasstapeldeure maak oop na die balkon wat gaste toelaat om die panoramiese see-uitsigte te geniet en die tweede leefarea het 'n sitkamerstel met direkte toegang tot die balkon. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Laer Kusweg 6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Laer Kusweg 6, Kleinmond, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laer Kusweg 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag (plek vir 11)
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Kusweg 6, Kleinmond, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cedf5401ad916419cfa418e4b0e5827ac8f4808876293c3c51df12bbae55b0133b8cc0abc4c85c812324ccc1c0bd09124b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 400 per nag (plek vir 11) 6 5 1 5 6 Lower Beach Road Kleinmond 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.345185174057 19.017741913079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang